Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skreeu vir Mandela
Skreeu vir Mandela [boodskap #17843] Do, 24 September 1998 00:00
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
>
>
> My man en ek is uitgenooi om moremiddag na die
> Goewerneur-Generaal se tuin te gaan waar Mandela sommige
> lede van die Kanadese publiek sal kan ontmoet. Ek weet nie
> hoe naby aan hom ek sal kom nie. My man vrees dat ek sal
> doen wat ek op die oomblik beplan: om hardop "Vrystaat !"
> te skree en te toets of hy weet wat dit beteken in Afrikaans.
> Die Hoë Kommisaris vir Suid-Afrika, Billy Modise, kom
> van Bloemfontein af. Ek hoop nie hy dink ek skree vir hom
> nie.
>
> Gloudina Bouwer
>

Skreeu vir hom:

1) "Get out of Maseru, you imperialist pig!"
2) "Use your troops to protect your own people, you scumbag!"
3) Begin weer by 1)

Vriendelike groete, Leendert
Vorige onderwerp: mandela & clinton
Volgende onderwerp: Ware Suid-Afrikaners
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 15:16:21 MGT 2024