Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rico
Rico [boodskap #1762] So, 03 Augustus 2003 04:42 na volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Beste mense op hierdie groep,

Rico, wat hier reëlmatig 'n beriggie skryf, is verlede nag oorlede.
Hy was ernstig siek en is verlede Woensdag geopereer. Voor sy operasie het
hy my gevra dat, as daar iets verkeerd sou gaan en hy sou oorly, ek dit op
hierdie nuusgroep sou meld.
My pyn in my hart het ek dit nou gedoen.
Hy was 'n goeie vriend en baie lief vir die Afrikaanse taal.

Hilda.
Re: Rico [boodskap #1763 is 'n antwoord op boodskap #1762] So, 03 Augustus 2003 09:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Hilda" skryf in boodskap news:...
> Beste mense op hierdie groep,
>
> Rico, wat hier reëlmatig 'n beriggie skryf, is verlede nag oorlede.
> Hy was ernstig siek en is verlede Woensdag geopereer. Voor sy operasie het
> hy my gevra dat, as daar iets verkeerd sou gaan en hy sou oorly, ek dit op
> hierdie nuusgroep sou meld.
> My pyn in my hart het ek dit nou gedoen.
> Hy was 'n goeie vriend en baie lief vir die Afrikaanse taal.
>
> Hilda.

Baie baie dankie dat jy ons laat weet het Hilda. Ons sal hom mis, en
nog lank aan al die Rico sêgoed dink.

Lorinda
Re: Rico [boodskap #1765 is 'n antwoord op boodskap #1762] So, 03 Augustus 2003 10:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Hilda" wrote
> Beste mense op hierdie groep,
>
> Rico, wat hier reëlmatig 'n beriggie skryf, is verlede nag oorlede.
> Hy was ernstig siek en is verlede Woensdag geopereer. Voor sy operasie het
> hy my gevra dat, as daar iets verkeerd sou gaan en hy sou oorly, ek dit op
> hierdie nuusgroep sou meld.
> My pyn in my hart het ek dit nou gedoen.
> Hy was 'n goeie vriend en baie lief vir die Afrikaanse taal.
>
> Hilda.

Ek gaan hom baie mis. Dankie dat jy ons kom sê het.
:-((
Re: Rico [boodskap #1766 is 'n antwoord op boodskap #1763] So, 03 Augustus 2003 15:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 3 Aug 2003 02:16:59 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> Baie baie dankie dat jy ons laat weet het Hilda. Ons sal hom mis, en
> nog lank aan al die Rico sêgoed dink.
>
> Lorinda

Dankie dat jy ons laat weet het, Hilda.
Indien jy, op enige manier kontak het met sy familie,
dra seënwense oor vanaf die Afrikaanse nuusgroepe.

DD
Re: Rico [boodskap #1777 is 'n antwoord op boodskap #1763] So, 03 Augustus 2003 21:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> Baie baie dankie dat jy ons laat weet het Hilda. Ons sal hom mis, en
> nog lank aan al die Rico sêgoed dink.

Soos dat jy 'n "mess" is? :-)))))
Okay, jou boodskappe, maar nog steeds. :-)))
Re: Rico [boodskap #1782 is 'n antwoord op boodskap #1777] Ma, 04 Augustus 2003 15:32 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:58vqivgaf9tqvkn73risiqmsria1kn2ahj@4ax.com...
> lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>
>> Baie baie dankie dat jy ons laat weet het Hilda. Ons sal hom mis, en
>> nog lank aan al die Rico sêgoed dink.
>
> Soos dat jy 'n "mess" is? :-)))))
> Okay, jou boodskappe, maar nog steeds. :-)))

Dit ook, maar ek het meer oor die olifant en die porseleinkas gedink:-)) En
nog so paar ander dinge, meesal oor katte.....:-)

Lorinda
Vorige onderwerp: Re: around the world in 12 years
Volgende onderwerp: Rico (2)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 18 12:32:43 MGT 2024