Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Swart Tiranniek
Swart Tiranniek [boodskap #17218] Ma, 31 Augustus 1998 00:00 na volgende boodskap
Olympus[1]  is tans af-lyn  Olympus[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
'n Tydige waarskuwing uit my Nederlandse ervaring:-

" Een volk dat voor tirannen zwicht
zal meer dan lijf en goed verliezen
........ dan dooft het licht........

Outeur: Hendrik van Randwijk

Ek vertrou dat die Afrikaansprekende ANC werfbobbejane (binnelands
en buitelands) kennis neem dat die lig van beskawing en ekonomiese
welvaart inderdaad reeds in Suid Afrika verdoof.
Re: Swart Tiranniek [boodskap #17239 is 'n antwoord op boodskap #17218] Di, 01 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
sup_...@hotmail.com (Olympus) writes: >

Liewe AWB werfbobbejaan,

'n Tydige waarskuwing uit my Nederlandse ervaring:-
>
> " Een volk dat voor tirannen zwicht
> zal meer dan lijf en goed verliezen
> ........ dan dooft het licht........
>
> Outeur: Hendrik van Randwijk

Ja, die lig was amper uit aan die einde
van die vier dekades van die regime van
die apartheidsvarke. 'n Waarder woord is
daar nie.

>> Ek vertrou dat die Afrikaansprekende ANC werfbobbejane (binnelands
> en buitelands) kennis neem dat die lig van beskawing en ekonomiese
> welvaart inderdaad reeds in Suid Afrika verdoof.


O, liewe land, ek sal vir my familie en vriende
in SA in kennis moet stel dat die lig van die
beskawing nou besig is om daar uit te doof. Hulle
het net weer nuwe moed geskep, nadat hulle in die
tagtigerjare werklik geglo het dat die lig van die
beskawing besig was om in SA dood te gaan.

Bobbejaan-wat-die-berg-klim-om-die-boere-te-vererg.
Re: Swart Tiranniek [boodskap #17281 is 'n antwoord op boodskap #17218] Do, 03 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Olympus  is tans af-lyn  Olympus
Boodskappe: 22
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
Igs.net - Dit is vir my so wonderlik om die mening te hoor van die papbroeke
en meide verraaiers soos jy wat veilig in die buiteland sit en kritiseer.
Net soos die ANC is jy behep met die apartheidsera - jou eie heimat liggie
het lank reeds verdoof, al wat jy oor gehou het is 'n selfbejammering. Ek is
verbaas dat jy nog in Afrikaans wil skryf - dis dan kamstig die taal van die
onderdrukkers......... jy is en bly maar nog 'n ANC werfbobbejaan.

Olympus wrote in message ...
> 'n Tydige waarskuwing uit my Nederlandse ervaring:-
>
> " Een volk dat voor tirannen zwicht
> zal meer dan lijf en goed verliezen
> ........ dan dooft het licht........
>
> Outeur: Hendrik van Randwijk
>
> Ek vertrou dat die Afrikaansprekende ANC werfbobbejane (binnelands
> en buitelands) kennis neem dat die lig van beskawing en ekonomiese
> welvaart inderdaad reeds in Suid Afrika verdoof.
Re: Swart Tiranniek [boodskap #17347 is 'n antwoord op boodskap #17218] Sa, 05 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Olympus" writes: >

........ ek ken jou soort baie goed, julle
> het hartlik gesmul aan die vleispotte van apartheid maar in die geheim teen
> hulle gestem. Noudat dit wat julle heimlik wou laat gebeur, gebeur het, vind
> julle dit nie meer so idillies en wonderlik nie. Toe hardloop julle weg van
> julle eie braaksel. Geluk ou seun jy is 'n ware papbroek.

Ha, ha, ha. Tant Hessie EN haar witperd
vou dubbel soos hulle lag.

Tant Hessie en haar witperd
Re: Swart Tiranniek [boodskap #17348 is 'n antwoord op boodskap #17218] Sa, 05 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Olympus" writes:
> Igs.net - Dit is vir my so wonderlik om die mening te hoor van die papbroeke
> en meide verraaiers soos jy wat veilig in die buiteland sit en kritiseer.
> Net soos die ANC is jy behep met die apartheidsera - jou eie heimat liggie
> het lank reeds verdoof, al wat jy oor gehou het is 'n selfbejammering. Ek is
> verbaas dat jy nog in Afrikaans wil skryf - dis dan kamstig die taal van die
> onderdrukkers......... jy is en bly maar nog 'n ANC werfbobbejaan.

Nee, Afrikaans is die taal van al die mense
wat kies om Afrikaans te gebruik, bruin, wit
en swart. Dit was die taal van die onderdruktes
en die onderdrukkers. Nou probeer ware Afrikaners
om die persepsie dat Afrikaans die taal van die
onderdrukkers was, te vernietig. En jy bly nog
maar net 'n uitgediende apartheids-werfbobbejaan.

Een van die Stellenbosse boys.
Re: Swart Tiranniek [boodskap #17349 is 'n antwoord op boodskap #17218] Sa, 05 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Olympus  is tans af-lyn  Olympus
Boodskappe: 22
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
@igs.net - Jy het niks meer in jou wat jou kwalifiseer om as kritikus van
Afrikaners (alle bevolkingsroepe) op te tree nie. Dankie Vader dat jy en jou
soort hierdie land verlaat het ........ ek ken jou soort baie goed, julle
het hartlik gesmul aan die vleispotte van apartheid maar in die geheim teen
hulle gestem. Noudat dit wat julle heimlik wou laat gebeur, gebeur het, vind
julle dit nie meer so idillies en wonderlik nie. Toe hardloop julle weg van
julle eie braaksel. Geluk ou seun jy is 'n ware papbroek.
Re: Swart Tiranniek [boodskap #17366 is 'n antwoord op boodskap #17218] So, 06 September 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leswin Laubscher  is tans af-lyn  Leswin Laubscher
Boodskappe: 26
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Olympus wrote in message ...
> Igs.net - Dit is vir my so wonderlik om die mening te hoor van die papbroeke
> en meide verraaiers soos jy wat veilig in die buiteland sit en kritiseer.
> Net soos die ANC is jy behep met die apartheidsera - jou eie heimat liggie
> het lank reeds verdoof, al wat jy oor gehou het is 'n selfbejammering. Ek is
> verbaas dat jy nog in Afrikaans wil skryf - dis dan kamstig die taal van die
> onderdrukkers......... jy is en bly maar nog 'n ANC werfbobbejaan.
>

Altyd vermoed dat Hermes nie die spark plug onder die klomp was nie - hier
is nou wragtig bewys daarvoor. Het egter nie geweet olympus word tans
bewoon deur sielsieke dwase nie.
Re: Swart Tiranniek [boodskap #17367 is 'n antwoord op boodskap #17218] So, 06 September 1998 00:00 Na vorige boodskap
Olympus  is tans af-lyn  Olympus
Boodskappe: 22
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
Leswin jy moet igs se kloon wees - julle klink en ruik dieselfde! Groot
word seuns - julle klink darem al te dom.

Leswin Laubscher wrote in message ...
> Altyd vermoed dat Hermes nie die spark plug onder die klomp was nie - hier
> is nou wragtig bewys daarvoor. Het egter nie geweet olympus word tans
> bewoon deur sielsieke dwase nie.
>
Vorige onderwerp: Ode aan Winnie (The Matches) Mandela
Volgende onderwerp: Helderberg Kunstefees: Somerset-Wes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 26 16:11:49 MGT 2024