Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Lente in Johannesburg" deur FERDI GREYLING
"Lente in Johannesburg" deur FERDI GREYLING [boodskap #17265] Wo, 02 September 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
LENTE IN JOHANNESBURG
Ferdi Greyling

Oor die koppies, uit die noorde,
waai 'n droë wind op die stad.

Later, na die donderweer,
vee die reën oor die huise se sinkdakke.

In die agterplaas hang die kristal
van die stil oggend
om die groen boom.
Die voëls sing gaatjies in die stilte.

Op die sypaadjie
voor die verkeer
is my liefde
blou in die jakarandabome.
Re: "Lente in Johannesburg" deur FERDI GREYLING [boodskap #17280 is 'n antwoord op boodskap #17265] Do, 03 September 1998 00:00 Na vorige boodskap
DS  is tans af-lyn  DS
Boodskappe: 4
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
Dis pragtig.....Dankie!!

TreeLady

@igs.net wrote in article ...
>
>
> LENTE IN JOHANNESBURG
> Ferdi Greyling
>
> Oor die koppies, uit die noorde,
> waai 'n droë wind op die stad.
>
> Later, na die donderweer,
> vee die reën oor die huise se sinkdakke.
>
> In die agterplaas hang die kristal
> van die stil oggend
> om die groen boom.
> Die voëls sing gaatjies in die stilte.
>
> Op die sypaadjie
> voor die verkeer
> is my liefde
> blou in die jakarandabome.
>
Vorige onderwerp: "Klein Karoo" deur FERDI GREYLING
Volgende onderwerp: "Die lewe na die dood" deur DONALD RIEKERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 06:56:44 MGT 2024