Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons vriend...
Ons vriend... [boodskap #1722] Do, 31 Julie 2003 18:51 na volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Rico is mos ons almal se vriend, en soos hy vertel het, is hy tans in
die hospitaal. Ons hoef nie verder vrae te vra of te bespreek en
bespiegel nie, maar ek het gewonder of ons dalk elke dag so paar
minute opsy kan sit en aan hom dink tot hy weer gesond genoeg is om
saam met ons hier te kom skerts en gekskeer?

Aan jou Rico - hang in there friend. Ons hou jou stoel warm.

Re: Ons vriend... [boodskap #1723 is 'n antwoord op boodskap #1722] Do, 31 Julie 2003 18:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:fnoiivk1cn69ei7em6dkk3goqtjo4amv4h@4ax.com...
> Rico is mos ons almal se vriend, en soos hy vertel het, is hy tans in
> die hospitaal. Ons hoef nie verder vrae te vra of te bespreek en
> bespiegel nie, maar ek het gewonder of ons dalk elke dag so paar
> minute opsy kan sit en aan hom dink tot hy weer gesond genoeg is om
> saam met ons hier te kom skerts en gekskeer?
>
> Aan jou Rico - hang in there friend. Ons hou jou stoel warm.
>

;-))
Re: Ons vriend... [boodskap #1724 is 'n antwoord op boodskap #1722] Do, 31 Julie 2003 19:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:fnoiivk1cn69ei7em6dkk3goqtjo4amv4h@4ax.com...
> Rico is mos ons almal se vriend, en soos hy vertel het, is hy tans in
> die hospitaal. Ons hoef nie verder vrae te vra of te bespreek en
> bespiegel nie, maar ek het gewonder of ons dalk elke dag so paar
> minute opsy kan sit en aan hom dink tot hy weer gesond genoeg is om
> saam met ons hier te kom skerts en gekskeer?
>
> Aan jou Rico - hang in there friend. Ons hou jou stoel warm.

En sy kat se kussing:-) Op Rico, en sy kat!

Lorinda
Re: Ons vriend... [boodskap #1725 is 'n antwoord op boodskap #1722] Do, 31 Julie 2003 19:07 Na vorige boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Lorinda:
> En sy kat se kussing:-) Op Rico, en sy kat!

Hoe kon ek sy kat vergeet!!! :-)))
Op Rico en sy kat!!
Vorige onderwerp: HELLP!!!!
Volgende onderwerp: Katryn se koffie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 17:05:53 MGT 2024