Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » HELLP!!!!
HELLP!!!! [boodskap #1642] Di, 29 Julie 2003 20:13 na volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD, Katryn, sy het my alweer geantwoord op SCSAA...... ! Waarom?

Lorinda
Re: HELLP!!!! [boodskap #1652 is 'n antwoord op boodskap #1642] Di, 29 Julie 2003 20:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 Jul 2003 21:13:46 +0100, "Lorinda" wrote:

> DD, Katryn, sy het my alweer geantwoord op SCSAA...... ! Waarom?
>
> Lorinda
>
>

Ek was lanklaas daar, Lorinda. Daar is hope briewe
as ek nou oopmaak. Verwys na die tema asb.

DD
Re: HELLP!!!! [boodskap #1653 is 'n antwoord op boodskap #1642] Di, 29 Julie 2003 20:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:30mdivs66jv07qfdl60uhk3dak9ltaob47@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>> DD, Katryn, sy het my alweer geantwoord op SCSAA...... ! Waarom?
>
> Dalk het sy vergeet dat julle veronderstel was om mekaar te ignoreer?
> :-))
> Maar jy het 'n BAIE goeie redenasie daar gevoer, Lorinda. Sy gee vir
> jou krediet daarvoor deur saam te stem. (Wel, dis soos ek dit sien)
> :-)

Ek dink die vergeet teorie is reg:-) Sy het vergeet wat gebeur het, en
binnekort gaan ek weer du plessis wees.

Lorinda
Re: HELLP!!!! [boodskap #1658 is 'n antwoord op boodskap #1652] Di, 29 Julie 2003 20:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:58mdiv86rfuegmekhm0a3ilom5n854vksb@4ax.com...
> On Tue, 29 Jul 2003 21:13:46 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>> DD, Katryn, sy het my alweer geantwoord op SCSAA...... ! Waarom?
>>
>> Lorinda
>>
>
> Ek was lanklaas daar, Lorinda. Daar is hope briewe
> as ek nou oopmaak. Verwys na die tema asb.
>
> DD
>

Ek wens ek was lanklaas daar......
Die tema is "werklike vredemaker" (en as jy nou lag....)

Lorinda
Re: HELLP!!!! [boodskap #1664 is 'n antwoord op boodskap #1658] Di, 29 Julie 2003 21:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 Jul 2003 21:39:02 +0100, "Lorinda" wrote:

>

> Ek wens ek was lanklaas daar......
> Die tema is "werklike vredemaker" (en as jy nou lag....)
>
> Lorinda
>

Ek wou net die vrede herstel

DD
Re: HELLP!!!! [boodskap #1667 is 'n antwoord op boodskap #1664] Di, 29 Julie 2003 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:04odivkpp0d2ks13btddndf6guim4uquf0@4ax.com...
> On Tue, 29 Jul 2003 21:39:02 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>
>> Ek wens ek was lanklaas daar......
>> Die tema is "werklike vredemaker" (en as jy nou lag....)
>>
>> Lorinda
>>
>
> Ek wou net die vrede herstel
>
> DD
>

Sug. Ja, ek het gesien... Het jy jou pos gesien?

Lorinda
Re: HELLP!!!! [boodskap #1685 is 'n antwoord op boodskap #1652] Wo, 30 Julie 2003 10:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"DD"
: Ek was lanklaas daar, Lorinda. Daar is hope
briewe
: as ek nou oopmaak. Verwys na die tema asb.
---
toe ek gou vanoggend aflaai val ek amper op my rug
om te sien dat daar oor die 80 posstukke hier is
en net iets in die 30 by die ander een. ek moet
egter byvoeg dat ek baie ge-block het. meestal
x-posters
Re: HELLP!!!! [boodskap #1696 is 'n antwoord op boodskap #1685] Wo, 30 Julie 2003 18:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:bg90bs$etp$7@ctb-nnrp2.saix.net...
> "DD"
> : Ek was lanklaas daar, Lorinda. Daar is hope
> briewe
> : as ek nou oopmaak. Verwys na die tema asb.
> ---
> toe ek gou vanoggend aflaai val ek amper op my rug
> om te sien dat daar oor die 80 posstukke hier is
> en net iets in die 30 by die ander een. ek moet
> egter byvoeg dat ek baie ge-block het. meestal
> x-posters

Tobie ek moet ook bieg dat ek 'n fout gemaak het gister en 'n pos vir jou
oorkant toe gestuur het (soos ek gese het Katryn het jou pos vir my gestuur,
toe antoord ek jou en stuur dit verkeerde plek toe). Ek het dit
gekanselleer, maar dit was nie oral weg nie want Katryn het dit tog gesien.
Nou wil ek net weet, het jy dit daar gesien? Ek wil jou ook waarsku, as
hulle vrae begin vra....:-)

Lorinda
Re: HELLP!!!! [boodskap #1700 is 'n antwoord op boodskap #1642] Wo, 30 Julie 2003 19:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:3l5giv8lohg6705vs7jdsb59qvq6idcpit@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>> Ek dink die vergeet teorie is reg:-) Sy het vergeet wat gebeur het, en
>> binnekort gaan ek weer du plessis wees.
>
> Min het jy geweet, dat jy toe sommer in 'n Rachel verander het.
> Nevermaaind du plessis?? :-)))
> Dis irriterend, nê? :-(

Dis nou weer du plessis (sien haar latest post) ... Wel Rachel is, wat ek
is.....Waarom doen sy dit? Glo sy dit?

Lorinda
Re: HELLP!!!! [boodskap #1706 is 'n antwoord op boodskap #1642] Wo, 30 Julie 2003 19:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:o17givk7msip3gbsse5sct1f8ieu5pifur@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>>
>> Dis nou weer du plessis (sien haar latest post) ... Wel Rachel is, wat ek
>> is.....Waarom doen sy dit? Glo sy dit?
>
> Wie weet Dis seker deel van haar psige om mense te terroriseer. Soos
> jy seker ook al gesien het - veral vrouens.
> Ek dink dis weer tyd om daar weg te bly. Dis absurd verby. Dit
> amuseer my nie eens meer nie.

Jy is reg. Dit is nie amusant nie... ek was net stom geslaan van verbasing
toe ek dit vandag sien. Ek kon nie glo sy doen dit alweer nie.

Lorinda
Re: HELLP!!!! [boodskap #1714 is 'n antwoord op boodskap #1696] Do, 31 Julie 2003 17:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda"
: Tobie ek moet ook bieg dat ek 'n fout gemaak het gister en 'n pos vir jou
: oorkant toe gestuur het (soos ek gese het Katryn het jou pos vir my gestuur,
: toe antoord ek jou en stuur dit verkeerde plek toe).
---
ek verstaan nie verkeerde plek
---
Ek het dit
: gekanselleer, maar dit was nie oral weg nie want
Katryn het dit tog gesien.
---
waar het dit 'oral' na toe gestuur? nergens sien
ek iets vir
my op die ander Afr. ng nie :-(
---
: Nou wil ek net weet, het jy dit daar gesien?
---
Wat? Waar?
---
Ek wil jou ook waarsku, as
: hulle vrae begin vra....:-)
---
jong nou maak jy my nuuskierig.
wat se vrae en waaroor?
Re: HELLP!!!! [boodskap #1721 is 'n antwoord op boodskap #1714] Do, 31 Julie 2003 18:36 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:bgbmbo$s03$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Lorinda"
> : Tobie ek moet ook bieg dat ek 'n fout gemaak het gister en 'n pos vir jou
> : oorkant toe gestuur het (soos ek gese het Katryn het jou pos vir my gestuur,
> : toe antoord ek jou en stuur dit verkeerde plek toe).
> ---
> ek verstaan nie verkeerde plek
> ---
> Ek het dit
> : gekanselleer, maar dit was nie oral weg nie want
> Katryn het dit tog gesien.
> ---
> waar het dit 'oral' na toe gestuur? nergens sien
> ek iets vir
> my op die ander Afr. ng nie :-(
> ---
> : Nou wil ek net weet, het jy dit daar gesien?
> ---
> Wat? Waar?
> ---
> Ek wil jou ook waarsku, as
> : hulle vrae begin vra....:-)
> ---
> jong nou maak jy my nuuskierig.
> wat se vrae en waaroor?

Ek is bly om jou te sien! Ek het net begin dink die Ridder met Macaw het
verdwyn... As jy die boodksap nie gesien het nie beteken dit dit was
gekaneller op party bedieners. Die "Verkeerde plek", is SCSAA Tobie:-) Dit
was niks besonders nie, dit maar net die boodskap waarin ek na Angola verwys
het, en die feit dat ek nie jou boodskappe kon sien nie ens. Dis net dat as
mense daar dit wel gesien het, sou hulle wou weet waarop ek antwoord, wat ek
bedoel, ens. ens.

Lorinda
Vorige onderwerp: Platespeler
Volgende onderwerp: Ons vriend...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 17:39:41 MGT 2024