Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Mandela`s Home vandalised by thieves
Re: Mandela`s Home vandalised by thieves [boodskap #17026] So, 23 Augustus 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Frikkie Potgieter"
Re: Mandela`s Home vandalised by thieves [boodskap #17027 is 'n antwoord op boodskap #17026] So, 23 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 23 Aug 1998 08:43:48 +0200, "global" wrote:

|>EDITOR's NOTE : AND WHAT MAKES THE PRESIDENT SO SPECIAL
|>THAT THE CRIMINALS SHOULD SHOW RESPECT FOR HIM ? A FEW
|>YEARS AGO HE WAS A CRIMINAL IN PRISON JUST LIKE THEM.
|
|I thought Mandela was jailed for political activity, and not criminal
|activity
|Then again, this is very old news
|
|
Politieke bedrywigheid het hom nie in die tronk laat beland nie -
miskien kan mens dit eerder terrorisme noem. (Dalk met reg of
verkeerde politieke motiewe daaragter).

As jy bedoel hy moes in die tronk gewees het - OK.
Maar as jy impliseer dat hy verkeerdelik in die tronk was, word jou
redenasie baie gevaarlik: Dan kan wit regses vandag swart politici
gaan opblaas en ander terrorisme pleeg omdat hulle nie van die huidige
SA regering hou nie - en jy sê dan hulle mag nie in die tronk gesit
word nie.

Johan

Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
Re: Mandela`s Home vandalised by thieves [boodskap #17032 is 'n antwoord op boodskap #17026] Ma, 24 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Liewe Gloudina,

Lyk my jy hou nie van die gebruik van "boy" in Afrikaans nie. (o.a. - Het jy
nou taalpurisme by politieke puriteinsheid gevoeg in die arsenaal vir jou
heksejagte?)

Terwyl jy nou aan die volksliedjies sing is in jou "padded" hoekie, sing
bietjie vir jouself "Bobbejaan klim die berg".

Jy sal miskien oplet dat "boy" 'n baie ou en ingeburgerde leenwoord in
Afrikaans is.

Vriendelike groete, Leendert

@igs.net wrote in message ...
> "Frikkie Potgieter"
>
> Kyk, ou Frikkie het vir hom 'n Afrikaanse
> kuberadres reggekry. Dis nie meer rsaboy
> nie. Tannie se versoeke het tog gehelp.
> Mooi so, my ou voormalige hanskakietjie.
>
> Tant Hessie
Re: Mandela`s Home vandalised by thieves [boodskap #17102 is 'n antwoord op boodskap #17026] Do, 27 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michael E Willett  is tans af-lyn  Michael E Willett
Boodskappe: 182
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 23 Aug 1998 08:43:48 +0200, "global" had
the following to say:

|>EDITOR's NOTE : AND WHAT MAKES THE PRESIDENT SO SPECIAL
|>THAT THE CRIMINALS SHOULD SHOW RESPECT FOR HIM ? A FEW
|>YEARS AGO HE WAS A CRIMINAL IN PRISON JUST LIKE THEM.
|
|I thought Mandela was jailed for political activity, and not criminal
|activity
|Then again, this is very old news
|
|
Which you seem to have difficulty in grasping....
He was jailed for criminal political activity.

Die feite is maar moeilik om raak te sien, né!

...steeds net ek, Simon
Re: Mandela`s Home vandalised by thieves [boodskap #17103 is 'n antwoord op boodskap #17026] Do, 27 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
global  is tans af-lyn  global
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Nceda mhlekazi, bhala ngolwimi eliqondwa nguwonke wonke
Okwangoku, isiNgesi sihlangabezana nalengxaki

Johan wrote in message 35e01587.75544501@news.citilink.com...
> On Sun, 23 Aug 1998 08:43:48 +0200, "global"
> wrote:
>
> |>EDITOR's NOTE : AND WHAT MAKES THE PRESIDENT SO SPECIAL
> |>THAT THE CRIMINALS SHOULD SHOW RESPECT FOR HIM ? A FEW
> |>YEARS AGO HE WAS A CRIMINAL IN PRISON JUST LIKE THEM.
> |
> |I thought Mandela was jailed for political activity, and not criminal
> |activity
> |Then again, this is very old news
> |
> |
> Politieke bedrywigheid het hom nie in die tronk laat beland nie -
> miskien kan mens dit eerder terrorisme noem. (Dalk met reg of
> verkeerde politieke motiewe daaragter).
>
> As jy bedoel hy moes in die tronk gewees het - OK.
> Maar as jy impliseer dat hy verkeerdelik in die tronk was, word jou
> redenasie baie gevaarlik: Dan kan wit regses vandag swart politici
> gaan opblaas en ander terrorisme pleeg omdat hulle nie van die huidige
> SA regering hou nie - en jy sê dan hulle mag nie in die tronk gesit
> word nie.
>
> Johan
>
> Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
Re: Mandela`s Home vandalised by thieves [boodskap #17104 is 'n antwoord op boodskap #17026] Do, 27 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michael E Willett  is tans af-lyn  Michael E Willett
Boodskappe: 182
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 27 Aug 1998 07:48:23 +0200, "global" had
the following to say:

|Nceda mhlekazi, bhala ngolwimi eliqondwa nguwonke wonke
|Okwangoku, isiNgesi sihlangabezana nalengxaki
|
Jy kan nie ernstig wees nie...! Ek het nog altyd ook so gesê, maar
ek het dit as 'n grap bedoel.

...steeds net ek, Simon
Re: Mandela`s Home vandalised by thieves [boodskap #17204 is 'n antwoord op boodskap #17026] Ma, 31 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Michael E Willett  is tans af-lyn  Michael E Willett
Boodskappe: 182
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 30 Aug 1998 10:48:17 +0200, "global" had
the following to say:

|>He was jailed for criminal political activity.
|
|Is it not interesting that many Afrikaners who did the same were not
|imprisoned with him?
|
Hulle was! Twee van hulle was saam met my op universiteit: Karl
Niehaus, die vent wat nou in Nederland ambassadeur is en sy vrou,
Jansie. Hulle is in die tronk getroud, of so iets, as ek reg onthou.

...goodbye en good luck,
Simon
Vorige onderwerp: Toets - Ignoreer, asb.
Volgende onderwerp: Ordentlik vs Ordentlik(Was: Leendert en die Stellenbosse boys)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 13 07:39:57 MGT 2024