Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toets - Ignoreer, asb.
Toets - Ignoreer, asb. [boodskap #17198] So, 30 Augustus 1998 00:00
hen...  is tans af-lyn  hen...
Boodskappe: 133
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Net 'n (desperate) poging om te sien of die manne by MWeb, soos Nico de
Beer, enigsins vordering maak om internasionale kommunikasie te vergemaklik.

Nog net 2 dae voordat die verhoging in werking tree wat my 'Onbeperkte
Internet
Toegang' bied!

Wag, wag, wag....Ek het dit! Ek betaal nog al die tyd vir 'Beperkte Internet
Toegang'!
--
Henri Burger, Tzaneen. RSA. - wat met verlange uitsien na 1 September 1998!
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Vorige onderwerp: Nog 'n maaier van Anti Hanskakie
Volgende onderwerp: Re: Mandela`s Home vandalised by thieves
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 07 06:44:40 MGT 2024