Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: South Africans in North America - please read this
Re: South Africans in North America - please read this [boodskap #17009] Vr, 21 Augustus 1998 00:00 na volgende boodskap
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
sa_regi...@hotmail.com says...
> to the above mentioned address. We will answer every letter. Write in
> English or Afrikaans

Hier's 'n brief; antwoord hom aub.
Sal jy omgee om met ons te deel wat jy met die inligting wil maak, en wat
hierdie nuwe diens is wat jy wil lewer, aub?

Johan
Re: South Africans in North America - please read this [boodskap #17090 is 'n antwoord op boodskap #17009] Wo, 26 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Pieter Kruger  is tans af-lyn  Pieter Kruger
Boodskappe: 13
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
j...@gmx.net wrote in message ...
> In article ,
> sa_regi...@hotmail.com says...
>> to the above mentioned address. We will answer every letter. Write in
>> English or Afrikaans
>
> Hier's 'n brief; antwoord hom aub.
> Sal jy omgee om met ons te deel wat jy met die inligting wil maak, en wat
> hierdie nuwe diens is wat jy wil lewer, aub?
>
> Johan

Ek sal ook graag wil weet waarvoor jy die inligting wil he, dan deel ek
selfs my kos met jou.
Vorige onderwerp: Re: Antie Hanskakie
Volgende onderwerp: Re: Onderklere Opname
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 04:26:50 MGT 2024