Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Katryn se koffie is al koud, ek sit dit gou in die microwave
Re: Katryn se koffie is al koud, ek sit dit gou in die microwave [boodskap #1684] Wo, 30 Julie 2003 10:56 na volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn"
: 2. A person who habitually spreads intimate or
private rumors or facts.
---
nou't ek ook iets geleer, dat as mens in engels
die waarheid skryf is dit skinder ..... ek wonder
of dit in afrikaans ook dan skinder sal wees? ;-)
-
ek sien die sleutelwoord daar is 'habitually' so
as ek net eenkeer alles wat ek van jou weet met
iemand anders bespreek of deel, dan is dit nie
skinder nie, solank ek dit net in engels ook doen
:-(
stem jy?
Re: Katryn se koffie is al koud, ek sit dit gou in die microwave [boodskap #1702 is 'n antwoord op boodskap #1684] Wo, 30 Julie 2003 19:21 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:uq5givo6djjbshs6eqfttdq8g1112p9cjj@4ax.com...
> Okay okay....ek erken my koffie was sterk en bitter moerkoffie, maar
> ek's sorry 'kay? SORRY!!
> :-)))
> Peace bro'? :-)
>
>
> "Tobie" wrote:
>
>> "Katryn"
>> : 2. A person who habitually spreads intimate or
>> private rumors or facts.
>> ---
>> nou't ek ook iets geleer, dat as mens in engels
>> die waarheid skryf is dit skinder ..... ek wonder
>> of dit in afrikaans ook dan skinder sal wees? ;-)
>
> Ek wetie rerig nie. :-))
>
>> ek sien die sleutelwoord daar is 'habitually' so
>> as ek net eenkeer alles wat ek van jou weet met
>> iemand anders bespreek of deel, dan is dit nie
>> skinder nie, solank ek dit net in engels ook doen
>> :-(
>> stem jy?
>
> Nee, ek weet NIKS!!! :-)))
>

Julle twee laat dit klink asof daar allerhande geheime vir ons weggesteek
word...:-)) Tobie is jy regtig Gloudina?

Lorinda
Vorige onderwerp: Re: ek wens jou koffie raak nou op :-)
Volgende onderwerp: Die hele boel - was Re: Wat gaan aan hier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 10:37:14 MGT 2024