Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die hele boel - was Re: Wat gaan aan hier
Die hele boel - was Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1588] Ma, 28 Julie 2003 23:39 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Aah, ons praat soms van die hele kaboedel. Jou besittings dalk, of so
> iets?
>
Nou jy dit se, ons ken ook die boedel.

As mense gaan skei het hulle ook 'n boedelskeiding.

Sa die boel sal definitief van boedel kom.

Ons sal vir Gloudie vra :-))))

GrRico
Re: Die hele boel - was Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1593 is 'n antwoord op boodskap #1588] Ma, 28 Julie 2003 23:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:f4cbivkg59gdkn9ctkh93rrqnm17suop38@4ax.com...
>
> Dalk weet DD of Tobie of Andries? Ek kan nou gladnie aan iets dink
> wat met hiermee sal inpas nie. Lorinda? Weet jy dalk?

Nee, ons sal maar vir die ridders moet wag...:-)

Lorinda
Re: Die hele boel - was Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1599 is 'n antwoord op boodskap #1588] Di, 29 Julie 2003 16:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
is grieks vir my , sorry :-)
---
"Katryn"
: Dalk weet DD of Tobie of Andries? Ek kan nou gladnie aan iets dink
: wat met hiermee sal inpas nie. Lorinda? Weet jy dalk?
Re: Die hele boel - was Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1601 is 'n antwoord op boodskap #1593] Di, 29 Julie 2003 19:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Ridder  is tans af-lyn  Die Ridder
Boodskappe: 9
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 29 Jul 2003 00:48:24 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "Katryn" wrote in message
> news:f4cbivkg59gdkn9ctkh93rrqnm17suop38@4ax.com...
>>
>> Dalk weet DD of Tobie of Andries? Ek kan nou gladnie aan iets dink
>> wat met hiermee sal inpas nie. Lorinda? Weet jy dalk?
>
> Nee, ons sal maar vir die ridders moet wag...:-)
>
> Lorinda
>
>

Gearriveer...

die Ridder
(hoofletter R)
Re: Die hele boel - was Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1602 is 'n antwoord op boodskap #1601] Di, 29 Julie 2003 19:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Die Ridder" skryf in boodskap news:d6hdiv8jgil51of2ogdhcror0sct5c1j7n@4ax.com...
> On Tue, 29 Jul 2003 00:48:24 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "Katryn" wrote in message
>> news:f4cbivkg59gdkn9ctkh93rrqnm17suop38@4ax.com...
>>>
>>> Dalk weet DD of Tobie of Andries? Ek kan nou gladnie aan iets dink
>>> wat met hiermee sal inpas nie. Lorinda? Weet jy dalk?
>>
>> Nee, ons sal maar vir die ridders moet wag...:-)
>>
>> Lorinda
>>
>
> Gearriveer...
>
> die Ridder
> (hoofletter R)

En wat is die antwoord op die vraag o Ridder?

Lorinda (wat weet wat met Ridders gebeur wat verkeerd antwoord:-))
Re: Die hele boel - was Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1613 is 'n antwoord op boodskap #1602] Di, 29 Julie 2003 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Ridder  is tans af-lyn  Die Ridder
Boodskappe: 9
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 29 Jul 2003 20:11:13 +0100, "Lorinda" wrote:


>>>
>>
>> Gearriveer...
>>
>> die Ridder
>> (hoofletter R)
>
> En wat is die antwoord op die vraag o Ridder?
>
> Lorinda (wat weet wat met Ridders gebeur wat verkeerd antwoord:-))
>
>
>
Hoe moes ek weet dat daar 'n vraag ook betrokke is????????
Ek dog ek moes net arriveer vir diens!

DD
(wat nou eers uitvind wàt diens is!)
Re: Die hele boel - was Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1614 is 'n antwoord op boodskap #1599] Di, 29 Julie 2003 19:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Ridder  is tans af-lyn  Die Ridder
Boodskappe: 9
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 29 Jul 2003 18:36:00 +0200, "Tobie" wrote:
> is grieks vir my , sorry :-)
> ---
> "Katryn"
> : Dalk weet DD of Tobie of Andries? Ek kan nou gladnie aan iets dink
> : wat met hiermee sal inpas nie. Lorinda? Weet jy dalk?
>

Tobie, los dit vir die slim ouens soos ek.
Lorinda, en Katryn, wat is die vraag?

(Tobie, net om jou prestige te bly handhaaf,
sal ek jou toelaat om te antwoord)

DD
Re: Die hele boel - was Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1617 is 'n antwoord op boodskap #1613] Di, 29 Julie 2003 19:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Die Ridder" skryf in boodskap news:1nidivk58g6jsgn90l38kneldf952u268n@4ax.com...
> On Tue, 29 Jul 2003 20:11:13 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>
>>>>
>>>
>>> Gearriveer...
>>>
>>> die Ridder
>>> (hoofletter R)
>>
>> En wat is die antwoord op die vraag o Ridder?
>>
>> Lorinda (wat weet wat met Ridders gebeur wat verkeerd antwoord:-))
>>
>>
>>
> Hoe moes ek weet dat daar 'n vraag ook betrokke is????????
> Ek dog ek moes net arriveer vir diens!
>
> DD
> (wat nou eers uitvind wát diens is!)

Antwoord die VRAAG of dra die gevolge het jy nooit fairy tales gelees
nie?

Lorinda
Re: Die hele boel - was Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1618 is 'n antwoord op boodskap #1614] Di, 29 Julie 2003 19:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Die Ridder" skryf in boodskap news:eqidiv0pt8p91i4td750cdgmdou8mnnsab@4ax.com...
>
> Tobie, los dit vir die slim ouens soos ek.
> Lorinda, en Katryn, wat is die vraag?

Moenie maak asof jy nie die vraag sien nie, dis te laat daarvoor... :-)

Lorinda
Re: Die hele boel - was Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1634 is 'n antwoord op boodskap #1618] Di, 29 Julie 2003 20:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Ridder  is tans af-lyn  Die Ridder
Boodskappe: 9
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 29 Jul 2003 20:41:10 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "Die Ridder" wrote in message
> news:eqidiv0pt8p91i4td750cdgmdou8mnnsab@4ax.com...
>>
>> Tobie, los dit vir die slim ouens soos ek.
>> Lorinda, en Katryn, wat is die vraag?
>
> Moenie maak asof jy nie die vraag sien nie, dis te laat daarvoor... :-)
>
> Lorinda
>
>

'kay okay... watse ring?

DD
Re: Die hele boel - was Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1636 is 'n antwoord op boodskap #1634] Di, 29 Julie 2003 20:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:jikdivcsdgotnheucsdgg84je5e61p0jks@4ax.com...
> On Tue, 29 Jul 2003 20:41:10 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "Die Ridder" wrote in message
>> news:eqidiv0pt8p91i4td750cdgmdou8mnnsab@4ax.com...
>>>
>>> Tobie, los dit vir die slim ouens soos ek.
>>> Lorinda, en Katryn, wat is die vraag?
>>
>> Moenie maak asof jy nie die vraag sien nie, dis te laat daarvoor... :-)
>>
>> Lorinda
>>
>
> 'kay okay... watse ring?
>
> DD

Daar het jy my nou. Watse ring?

Lorinda
Re: Die hele boel - was Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1648 is 'n antwoord op boodskap #1636] Di, 29 Julie 2003 20:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 Jul 2003 21:07:28 +0100, "Lorinda" wrote:
>>>
>>> Moenie maak asof jy nie die vraag sien nie, dis te laat daarvoor... :-)
>>>
>>> Lorinda
>>>
>>>
>>
>> 'kay okay... watse ring?
>>
>> DD
>
> Daar het jy my nou. Watse ring?
>
> Lorinda
>

Moenie maak asof jy nie die vraag sien nie, dis te laat daarvoor...:-)

DD
Re: Die hele boel - was Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1654 is 'n antwoord op boodskap #1648] Di, 29 Julie 2003 20:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:jpldiv8o5bsf8s79c7g7bahnj2v5iv5vhi@4ax.com...
>>
> Moenie maak asof jy nie die vraag sien nie, dis te laat daarvoor...:-)
>
> DD

Goed. Okay. Ek het dit verdien. Sien, ek kan ingee....:-))

Lorinda
Re: Die hele boel - was Re: Wat gaan aan hier [boodskap #1689 is 'n antwoord op boodskap #1614] Wo, 30 Julie 2003 11:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Die Ridder"
: (Tobie, net om jou prestige te bly handhaaf,
: sal ek jou toelaat om te antwoord)
---

huh? watsie vraag ????
---
Re: Die hele boel ridders is drie [boodskap #1692 is 'n antwoord op boodskap #1601] Wo, 30 Julie 2003 13:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Die Ridder"
: >Nee, ons sal maar vir die ridders moet wag...:-)
: >
: >Lorinda
:
: Gearriveer...
:
: die Ridder
: (hoofletter R)
---
ridders soos in meervoud ............... party
ouens lees ook net soos dit hulle pas
sy't my ook ingesluit as 'n ridder, ek hou
al hoe meer van haar.

Ridder met die witperd, met 'n Blue Gold Macaw op
sy skouer.
Re: Die hele boel ridders is drie [boodskap #1707 is 'n antwoord op boodskap #1692] Wo, 30 Julie 2003 20:55 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:bg90cr$etp$15@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Die Ridder"
> : >Nee, ons sal maar vir die ridders moet wag...:-)
> : >
> : >Lorinda
> :
> : Gearriveer...
> :
> : die Ridder
> : (hoofletter R)
> ---
> ridders soos in meervoud ............... party
> ouens lees ook net soos dit hulle pas
> sy't my ook ingesluit as 'n ridder, ek hou
> al hoe meer van haar.
>
> Ridder met die witperd, met 'n Blue Gold Macaw op
> sy skouer.
>

Nee, jy is 'n RIDDER, nie Long John Silver nie! Ag okay ons sal 'n
uitsondering maak. Jy kan "Ridder met Macaw" wees:-)

Lorinda
Vorige onderwerp: Re: Katryn se koffie is al koud, ek sit dit gou in die microwave
Volgende onderwerp: Werklike Vredemaker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 03:40:19 MGT 2024