Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bill Clinton se zip is toe
Bill Clinton se zip is toe [boodskap #16990] Do, 20 Augustus 1998 00:00 na volgende boodskap
Vyg Fynbos  is tans af-lyn  Vyg Fynbos
Boodskappe: 15
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
een ding is seker
Bill Clinton se ZIP is toe,
nog minder sy vrou slaap nou by hom,
want sy is kwaad ens traf hom nou, en
hy sal dit nie waag om weer rond te
karjakker nie... so
ha ha ah .... geen seks vir Bill !!
... wha ha ha ha
..is dit straf genoeg..praat van n
backfire situasie !!!! he he
-Vyg

-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your Own Free Member Forum
Re: Bill Clinton se zip is toe [boodskap #17010 is 'n antwoord op boodskap #16990] Vr, 21 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Frikkie Potgieter" writes:

Nou is sy TJANK
> (PIEPIE ) afgetrap.
> Frikkie
> (Apartheidsvark van Suid Afrika)

Kyk hoe mooi begin die sekretaris van die
AWB nou Afrikaans praat. Daar is tog hoop
vir hom. Verfris my geheue, Frikkie my ou
dier, oor daardie gerugte oor Eugene
Terreblanche se sekslewe. En vertel vir
Eugene se perd, ek laaik hom.

Tant Hessie se wit perd.
Re: Bill Clinton se zip is toe [boodskap #17011 is 'n antwoord op boodskap #16990] Vr, 21 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
OH eina, `n man word in sy swakheid uitgevang..
Jammer vir hom want nou het die Amerikaners hulle vertroue in hom verloor.
Ek kry die ou nogal jammer, maar nou ja soos hulle sê... Nou is sy TJANK
(PIEPIE ) afgetrap.
Frikkie
(Apartheidsvark van Suid Afrika)

c-n...@usa.net wrote in message ...
>
>
> een ding is seker
> Bill Clinton se ZIP is toe,
> nog minder sy vrou slaap nou by hom,
> want sy is kwaad ens traf hom nou, en
> hy sal dit nie waag om weer rond te
> karjakker nie... so
> ha ha ah .... geen seks vir Bill !!
> ... wha ha ha ha
> ..is dit straf genoeg..praat van n
> backfire situasie !!!! he he
> -Vyg
>
> -----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
> http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your Own Free Member Forum
Vorige onderwerp: Re: Monica Lewinsky
Volgende onderwerp: Hardekoolvuur!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:14:45 MGT 2024