Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Monica Lewinsky
Re: Monica Lewinsky [boodskap #16986] Do, 20 Augustus 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Sanet" writes:

As Kennedy en menigde
> ander openbare affairs kon gehad het, en nog steeds hulle verpligtinge kon
> nakom, hoekom kan ons nie ook 'n blinde oog hierdie keer draai nie.

En Franklin Rooseveldt het 'n vriendin gehad,
terwyl Eleanor en haar lesbiese vriendin
liefdesbriewe vir mekaar geskryf het.
Maar van nouaf, wees gewaarsku, alle stupid
mans, daar's 'n Linda Tripp of 'n Monica Lewinsky
met 'n rok om elke draai. Vrouens is nie so dom
as wat julle dink nie. (Ek praat nou net met die
stupid mans. Die wie se breinselle geatrofeer het.)

Ou tante Koba (hulle dink ek is dom, maar ek sit
die ou man al lankal en analiseer daar op die stoep.)
Vorige onderwerp: Bly of Ry ( Was Leaving or staying.)
Volgende onderwerp: Bill Clinton se zip is toe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 00:07:55 MGT 2024