Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hello - ek's nuut
Hello - ek's nuut [boodskap #16863] So, 16 Augustus 1998 00:00 na volgende boodskap
Gustav Preller  is tans af-lyn  Gustav Preller
Boodskappe: 4
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
NEE!!

EK IS nie 'n LID VAN DIE awb OF IETS NIE

Opsoek na ordentelike geselskap
--
Ons vir jou Suid Afrika!
Re: Hello - ek's nuut [boodskap #16888 is 'n antwoord op boodskap #16863] Ma, 17 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 16 Aug 1998 22:09:58 GMT, "Gustav Preller" wrote:

|NEE!!
|
|EK IS nie 'n LID VAN DIE awb OF IETS NIE
|
|Opsoek na ordentelike geselskap
|--
|Ons vir jou Suid Afrika!

Ons vir jou ook!

Dagsê!

Vanwaar is jy? Hier kan jy maar lid van die AWB ook wees - en verder
hang dit af van wie jy antwoord, of jou geselskap ordentlik gaan wees
of nie!

Johan
Vat my kop toe en dra self die gevolge ....!
Re: Hello - ek's nuut [boodskap #17060 is 'n antwoord op boodskap #16863] Di, 25 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Frikkie Potgieter" writes:

> DAN GAAN JY DIT OOK NIE HIER KRY NIE????
>
>
> LEKKER SOEK EN SO IN DIE SOEK, SOEK SOMMER VIR MY OOK.
> ASSEBLIEF NET NIE IN KANADA NIE, WANT DAAR WOON AL DIE UITGESKOPTE SCAM VAN
> SUID AFRIKA.... DIE SOGENAAMDE APARTHEIDSVLUGTELINGE...
> PS OOK SEKER NIE ALMAL IN KANADA NIE, NET GLOUDINA EN COMPANY.
>
> FRIKKIE
> (APARTHEIDSVARK SUID AFRIKA)

O, gits, hier is penkop Frikkie weer terug
as rsaboy. Frikkie, Frikkie, my ou apartheids-
varkie, weet jy dat jy so onder die swang van
jou emosies is, dat jy nou selfs die woord
"apartheidsvark" opgeneem het in jou woorde-
skat daar in Suid-Afrika. Hierdie woord is
egter sesduisend myl van jou af in die noorde-
like halfrond geskep. Siedaar, die potensiaal
vir die groei van Afrikaans weg van Afrika af.

Kittie-ver-in-die-wereld
Re: Hello - ek's nuut [boodskap #17061 is 'n antwoord op boodskap #16863] Di, 25 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
> Gustav Preller wrote in message ...
>> NEE!!
>>
>> EK IS nie 'n LID VAN DIE awb OF IETS NIE
>>
>> Opsoek na ordentelike geselskap
>> --
>> Ons vir jou Suid Afrika!


Gustav, is die Gustav Preller wie se naam
soveel in die F.A.K. voorkom, 'n oupa of
pa? Verfris my geheue weer oor wie hy was
en watter rol hy gespeel het.

Ver-in-die-wereld-Kittie
Re: Hello - ek's nuut [boodskap #17062 is 'n antwoord op boodskap #16863] Di, 25 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
DAN GAAN JY DIT OOK NIE HIER KRY NIE????

LEKKER SOEK EN SO IN DIE SOEK, SOEK SOMMER VIR MY OOK.
ASSEBLIEF NET NIE IN KANADA NIE, WANT DAAR WOON AL DIE UITGESKOPTE SCAM VAN
SUID AFRIKA.... DIE SOGENAAMDE APARTHEIDSVLUGTELINGE...
PS OOK SEKER NIE ALMAL IN KANADA NIE, NET GLOUDINA EN COMPANY.

FRIKKIE
(APARTHEIDSVARK SUID AFRIKA)

Gustav Preller wrote in message ...
> NEE!!
>
> EK IS nie 'n LID VAN DIE awb OF IETS NIE
>
> Opsoek na ordentelike geselskap
> --
> Ons vir jou Suid Afrika!
Vorige onderwerp: soek Usenet inligting
Volgende onderwerp: Re: Call SA for only 58¢ /minute anytime
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 01:59:48 MGT 2024