Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Call SA for only 58¢ /minute anytime
Re: Call SA for only 58¢ /minute anytime [boodskap #16919] Di, 18 Augustus 1998 00:00 na volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
Dit klink duur - ek betaal net 53c/minuut (US$)

On 17 Aug 98 20:38:33 GMT, "- Pretna" wrote:

|Calls from the US to South Africa are only 58=A2 /minute anytime.
|No Fees - No Surcharges
|http://www.SuperPhone.net/safrica.html
|
|- Pretna

Johan
Vat my kop toe en dra self die gevolge ....!
Re: Call SA for only 58¢ /minute anytime [boodskap #16920 is 'n antwoord op boodskap #16919] Di, 18 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Not Anonymous  is tans af-lyn  Not Anonymous
Boodskappe: 11
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Probeer AT&T se 'onerate international' (Jy moes al daai simpel
advertensies gesien het), vir $3 per maand kos dit 49c 'n minuut na SA.

Lekker bel

diaan

Johan wrote in message ...
> Dit klink duur - ek betaal net 53c/minuut (US$)
>
> On 17 Aug 98 20:38:33 GMT, "- Pretna"
> wrote:
>
> |Calls from the US to South Africa are only 58=A2 /minute anytime.
> |No Fees - No Surcharges
> |http://www.SuperPhone.net/safrica.html
> |
> |- Pretna
>
>
> Johan
> Vat my kop toe en dra self die gevolge ....!
Re: Call SA for only 58¢ /minute anytime [boodskap #17064 is 'n antwoord op boodskap #16919] Di, 25 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Bryan  is tans af-lyn  Bryan
Boodskappe: 26
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 18 Aug 1998 17:19:33 -0300, "Not Anonymous" wrote:

> Probeer AT&T se 'onerate international' (Jy moes al daai simpel
> advertensies gesien het), vir $3 per maand kos dit 49c 'n minuut na SA.
>
> Lekker bel
>
> diaan

Het jou mense internet toegang in SA? Hoekom gebruik jy nie net die
Internet nie? Ek praat gereeld met vriende in die VSA uit Kaapstad
oor die Net. Ek gebruik meestal PowWow daarvoor
(http://www.tribal.com) Werk soos 'n bom. Met 'n full duplex
klankkaart kan jy tweerigting verkeer kry, dan klink dit soms selfs
beter as oor die foon. Die program is verniet.

Met Netmeeting van Msoft en Iphone, kan jy ook m.b.v. video
kommunikeer saam met die klank. Jy moet egter 'n vinnige konneksie
hiervoor hê om dit realisties te maak.

Bryan

************************************************************ ********
Remove 'KAAP' in front of @ to reply
Visit my website at: http://www.TheOffice.net/brynie
Vorige onderwerp: Hello - ek's nuut
Volgende onderwerp: Uit "Wat die hart van vol is" deur PETER BLUM
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 00:16:39 MGT 2024