Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » @igs.net-jy is klaar
@igs.net-jy is klaar [boodskap #16833] Vr, 14 Augustus 1998 00:00 na volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ek moet erken - ek is nie baie intelegent nie (soos jy van my taalgebruik
en spelling kan aflei)
Maar ek smaak om jou te sien wegkruip . . .

Jy het nog nie my vrae beantwoord nie????

Nou maar, aan almal wat belang stel, click hier, en ontmoet die regter
"Gloudina":

http://www.mbnet.mb.ca/~harms/

En as enige van jule direkte kontak met "Gloudina" wil he, hier is sy/haar
e-mail address:

ha...@mbnet.mb.ca
Re: @igs.net-jy is klaar [boodskap #16856 is 'n antwoord op boodskap #16833] Sa, 15 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
Dankie aan almal wat die raad gegee het oor die filters en nou sien ek
hy werk! Ek het hierdie antwoord van Stefan gesien sonder om die
oorspronlike een van die Vuilbek te sien. Dis nou regtig selektief
doof wees soos oom Bartel!

Nou sou dit net nog die menslike drang na vergelding - of so iets -
bevredig as jou filter 'n boodskap kon terugkaats aan die "offending
party" om hom in te lig dat hy afgeskerm word en nie gelees word nie.
Maar selfs hier sien ek 'n tweesnydende swaard want dan sal ek seker
te veel boodskappe van my eiei kry wat my inlig dat ouens nie na my
wil luister nie! Wie weet - dalk sit ek hier net met myself en gorrel
op die NG!

On Sat, 15 Aug 1998 04:39:03 GMT, harm...@mbnet.mb.ca (Stefan Harms) wrote:

|In article , "Tannie bokballas"
| wrote:
|
|> Ek moet erken - ek is nie baie intelegent nie (soos jy van my taalgebruik
|> en spelling kan aflei)
|> Maar ek smaak om jou te sien wegkruip . . .
|>
|> Jy het nog nie my vrae beantwoord nie????
|>
|> Nou maar, aan almal wat belang stel, click hier, en ontmoet die regter
|> "Gloudina":
|>
|> http://www.mbnet.mb.ca/~harms/
|>
|> En as enige van jule direkte kontak met "Gloudina" wil he, hier is sy/haar
|> e-mail address:
|>
|> ha...@mbnet.mb.ca
|
|In aanbetrag van hierdie verwisseling weet ek nie of ek geëerd of verlee�
|moet voel nie.
|
|Maar terwyl julle dan email adresse uitprobeer, wie kan hierdie een uitpluis:
|
| Paul_...@Dell.com
| Paul Bester
| Server Support Associate (UK)
| DELL Direct Computer Corp.
|
|Paranoia oorals...
|
|--
|Stefan Harms @ Squirrel's End

Johan
Vat my kop toe en dra self die gevolge ....!
Re: @igs.net-jy is klaar [boodskap #16857 is 'n antwoord op boodskap #16833] Sa, 15 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Stefan Harms[2]  is tans af-lyn  Stefan Harms[2]
Boodskappe: 19
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
In article , "Tannie bokballas"
wrote:

> Ek moet erken - ek is nie baie intelegent nie (soos jy van my taalgebruik
> en spelling kan aflei)
> Maar ek smaak om jou te sien wegkruip . . .
>
> Jy het nog nie my vrae beantwoord nie????
>
> Nou maar, aan almal wat belang stel, click hier, en ontmoet die regter
> "Gloudina":
>
> http://www.mbnet.mb.ca/~harms/
>
> En as enige van jule direkte kontak met "Gloudina" wil he, hier is sy/haar
> e-mail address:
>
> ha...@mbnet.mb.ca

In aanbetrag van hierdie verwisseling weet ek nie of ek geëerd of verlee�
moet voel nie.

Maar terwyl julle dan email adresse uitprobeer, wie kan hierdie een uitpluis:

Paul_...@Dell.com
Paul Bester
Server Support Associate (UK)
DELL Direct Computer Corp.

Paranoia oorals...

--
Stefan Harms @ Squirrel's End
Vorige onderwerp: 'n Afrikaanse Houyhnhnm
Volgende onderwerp: 'n "Genormaliseerde" samelewing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 19:58:32 MGT 2024