Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Familie Wapen : BESTER
Re: Familie Wapen : BESTER [boodskap #16708] Ma, 10 Augustus 1998 00:00
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Andries J. Bester skryf:

> Het iemand nie dalk vir my 'n prentie van die Familiewapen : BESTER nie.

Andries,

Jy behoort hom te kry in C. Pama se boek 'Die Groot Afrikaanse Familie
Naamboek', en hy behoort beskikbaar te wees in jou biblioteek.

Die RGN se genealogiese afdeling is geprivatiseer, en het geskuif
Stellenbosch toe. As alternatief kan jy die Genealogiese Vereniging kontak -
hulle webadres is by Die Knoop beskikbaar.

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Re: Familie Wapen : BESTER [boodskap #16709 is 'n antwoord op boodskap #16708] Ma, 10 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Hannes Cilliers  is tans af-lyn  Hannes Cilliers
Boodskappe: 16
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
Op Mon, 10 Aug 1998 19:39:36 -0500 skryf "Henri Burger"
:

->
->Andries J. Bester skryf:
->
->>Het iemand nie dalk vir my 'n prentie van die Familiewapen : BESTER
nie.
->
->Jy behoort hom te kry in C. Pama se boek 'Die Groot Afrikaanse
Familie
->Naamboek', en hy behoort beskikbaar te wees in jou biblioteek.
->Henri Burger, Tzaneen. RSA

Andries,
Die beste raad wat ek jou kan gee is om in aanraking te kom met PC
Miller (bynaam PC) by URL (sy webtuiste) www.christian.org.za of
e-pos peter....@christian.org.za (?) of peter....@ilink.nis.za
(sy ou e-posadres wat dalk herroeteer is.)
Sy skoonpa is die Suid-Afrikaanse Staatsheraldikus. Vra hom uit. Jy
gaan verbasende antwoorde kry. Deel dit dan gerus met almal op die NG
Groete,
Hannes
->
->
->
Re: Familie Wapen : BESTER [boodskap #16710 is 'n antwoord op boodskap #16708] Ma, 10 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Andries, de kans is groot dat je helemaal geen familiewapen hebt. Wil je
weten of je er wel een hebt, dan zul je je voorouders in mannelijke lijn
moeten nagaan en checken of een van hen een wapen voerde. Je kunt niet
zomaar een wapen lenen (om het netjes te zeggen) van 'n andere familie
Bester.

Vertrouw nooit op een bedrijf of winkeltje dat zegt dat ze je familiewapen
wel even voor je in een boek zullen opzoeken.

Als je al wel weet dat je recht hebt om een bepaald wapen te voeren en je
hebt de beschrijving ervan, dan is er op Internet een handig programma te
downloaden om het voor je te tekenen. Het heet Blazons.
http://www.blazons.com/

Groeten,
Arthur

Andries J. Bester heeft geschreven ...
> Hello,
>
> Het iemand nie dalk vir my 'n prentie van die Familiewapen : BESTER nie.
> Of selfs waar ek een in die hande kan kry. Ek weet wel in Pretoria by die
> heraldiek museum kan mens dit navors, maar ek's 1500km van Pretoria af, en
> wanneer ek wel in die omgewing is, is hulle toe!! Ek's raadop. HELP.
>
> AJ Bester.
>
Vorige onderwerp: Hardekoolvuur
Volgende onderwerp: Re: Die BOERANT....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 00:45:55 MGT 2024