Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Die BOERANT....
Re: Die BOERANT.... [boodskap #16712] Ma, 10 Augustus 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Andries J. Bester" writes: > Hello almal.
>
> Ek wil gou 'n oppinie (tik so min in Afrikaans!) poll doen. Maar laat ek
> julle net sê waar ek vandaan kom. Ek bly oppie plaas van die sogenaamde
> Boerstaat "stronghold" van oom Robert van Tonder, leier van die Boerestaat
> Party.
>
> Nou hulle sukkel met lesers getalle vir hulle koerant, Die Boerant. Cute,
> hê? Nou't ek gewonder of dit dalk die moeite werd sal wees om Die Boerant op
> die internet te publish, soos 'n website of iets. En mag 'n mens sulke
> politieke goette....wel as mens kaal vroue kan sien kan mens seker ook Die
> Boerant oppie internet sit.
>
> Laat my weet wat julle dink, maar verkieslik op die hierdie NG en nie my
> e-mail nie.
>
> Dankie, tot later, AJ Bester.
>
>

Andries, Andries. Ek het gedink net die AWB en
Frikkie, die sekretaris, is hanskakies. Nou sien
ek julle van die Boerestaat-party mors die taal
nog erger op met julle half-Afrikaans half-Engelse
geskryf. Waarvoor wil jy nou die meningsopname doen?
Die Internet is mos vry vir almal om alles daarop te
sit. (Miskien in die ou dae van die apartheidsvarke
sou hulle dit probeer beheer het, maar nou het julle
mos werklike vryheid in Suid-Afrika, so gaan voort:
sit die Boerant op die Net.) Tannie wil tog net vir
jou smeek om dit in goeie Afrikaans te doen.

Waar is die hoofkwartier van Oom Robert van Tonder?
Is hy bewus daarvan dat jy die Afrikaanse taal so
opmors? Is hy bewus daarvan dat jy so smalend van hom
praat. Miskien is jy 'n hanskakie-mol in die Boere-
staat se geledere?

Die tannie van die taalkomitee van die derde Boerestaat
wat in die kuberruimte bestaan, en wat oorlog verklaar
het op die mense wat die Afrikaanse taal opmors.
Re: Die BOERANT.... [boodskap #16713 is 'n antwoord op boodskap #16712] Ma, 10 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
O hel!!

Is dit nou een van die resulate van die blankbevoordeelde onderwyssisteem wat
ons in die verlede gehad het, of is dit maar net SS wat nou weer sy lokaas
uitgooi???

-Gideon-

In article ,
"Andries J. Bester" wrote:
> Hello almal.
>
> Ek wil gou 'n oppinie (tik so min in Afrikaans!) poll doen. Maar laat ek
> julle net sê waar ek vandaan kom. Ek bly oppie plaas van die sogenaamde
> Boerstaat "stronghold" van oom Robert van Tonder, leier van die Boerestaat
> Party.
>
> Nou hulle sukkel met lesers getalle vir hulle koerant, Die Boerant. Cute,
> hê? Nou't ek gewonder of dit dalk die moeite werd sal wees om Die Boerant op
> die internet te publish, soos 'n website of iets. En mag 'n mens sulke
> politieke goette....wel as mens kaal vroue kan sien kan mens seker ook Die
> Boerant oppie internet sit.
>
> Laat my weet wat julle dink, maar verkieslik op die hierdie NG en nie my
> e-mail nie.
>
> Dankie, tot later, AJ Bester.
>
>

-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your Own Free Member Forum
Re: Die BOERANT.... [boodskap #16714 is 'n antwoord op boodskap #16712] Ma, 10 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Mr Nobody  is tans af-lyn  Mr Nobody
Boodskappe: 6
Geregistreer: Oktober 1997
Karma: 0
Junior Lid
Sit die ding op die net.... dis die beste manier om idees te versprei.
Ek sal dit lees.

Andries J. Bester wrote in message ...
> Hello almal.
>
> Ek wil gou 'n oppinie (tik so min in Afrikaans!) poll doen. Maar laat ek
> julle net sê waar ek vandaan kom. Ek bly oppie plaas van die sogenaamde
> Boerstaat "stronghold" van oom Robert van Tonder, leier van die Boerestaat
> Party.
>
> Nou hulle sukkel met lesers getalle vir hulle koerant, Die Boerant. Cute,
> hê? Nou't ek gewonder of dit dalk die moeite werd sal wees om Die Boerant op
> die internet te publish, soos 'n website of iets. En mag 'n mens sulke
> politieke goette....wel as mens kaal vroue kan sien kan mens seker ook Die
> Boerant oppie internet sit.
>
> Laat my weet wat julle dink, maar verkieslik op die hierdie NG en nie my
> e-mail nie.
>
> Dankie, tot later, AJ Bester.
>
Vorige onderwerp: Re: Familie Wapen : BESTER
Volgende onderwerp: Beleefdheid as kulturele gewoonte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 05:36:47 MGT 2024