Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina
Gloudina [boodskap #10215] Ma, 04 Augustus 1997 00:00 na volgende boodskap
Niemand  is tans af-lyn  Niemand
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Junior Lid
Gloudina

Ek vermoed jy is in Kanada - is ek reg? Ek sal graag met jou wil skakel.

Neil
Re: Gloudina [boodskap #10237 is 'n antwoord op boodskap #10215] Di, 05 Augustus 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
At de Lange  is tans af-lyn  At de Lange
Boodskappe: 297
Geregistreer: November 1995
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in article ...
> "Niemand" writes: > Gloudina
>> Ek vermoed jy is in Kanada - is ek reg? Ek sal graag met jou wil skakel.
>> Neil
> Ja, in Kanata, in die omgewing van die lande van die Algonquins.
> Wil jy ook vir my verduidelik hoe vol hubris ek is? Neem 'n
> nommer, en val in agter At en Leendert.

Liewe Gloudina,

Nee, ek wil nie met jou Afrikaanse tennis speel nie.
Wil jy nie iets anders speel nie?

Alles van die beste.
At de Lange
Re: Gloudina [boodskap #10238 is 'n antwoord op boodskap #10215] Di, 05 Augustus 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Niemand" writes: > Gloudina
>
> Ek vermoed jy is in Kanada - is ek reg? Ek sal graag met jou wil skakel.
>
>
> Neil

Ja, in Kanata, in die omgewing van die lande van die Algonquins.
Wil jy ook vir my verduidelik hoe vol hubris ek is? Neem 'n
nommer, en val in agter At en Leendert.
Gloudina
Re: Gloudina [boodskap #16065 is 'n antwoord op boodskap #10215] Wo, 08 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
m...@here.com (Simon) writes:

> Ja, Gloudina, selfs jou "eerste nasies" (what a weird title - are you
> trying to make a politically correct joke?) kan nie meer kleim om
> eerste in die Amerikas te gewoon het nie - hulle het rondgetrek en by
> mekaar grond gesteel en geplunder.

Vir jou informasie, ou Simon, ou Simple Simon,
die term "First Nations" is die offisiele titel
waarmee die eerste nasies van Kanada aangedui
word. As dit 'n politically correct joke is,
blame it on the whole Canadian government and
society.

En sedert wanneer is jy outoriteit van die geskiedenis
van Noord-Amerika? Vertel ons bietjie waarop jy
bogenoemde feite baseer?
Re: Gloudina [boodskap #16066 is 'n antwoord op boodskap #10215] Wo, 08 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
IRQ0  is tans af-lyn  IRQ0
Boodskappe: 52
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Ferdi wrote in message ...
> Ag nee!!! Nee!!!

Yup. Net wat ek ook gese het.

>
>
> Wel, uhh , raak slim soos sy?

Hmmm ek weet nie of my brein al daai wysheid kan hanteer nie ;)

>
>
> Probeer enige goeie universiteit. En lees baie.

Been there done that. Het nie gewerk nie ;)

>
> Hang seker af van wie "ons" is. Wie IS julle?

Well dit is nou die vraag. Met ons bedoel ek die werel populasie oor die
algemeen.

>
> Goeie begin.

Hmmm jy dink?
>
>
> (Sorry, kon dit nie weerstaan nie.)

LOL. Ja wat. As jy nie die humor in die lewe kan sien nie is daar maar bra
baie fout. :)

Groete
>
Re: Gloudina [boodskap #16067 is 'n antwoord op boodskap #10215] Wo, 08 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 8 Jul 1998 00:45:17 -0500, "IRQ0" wrote:

sy al weer van voor. >>[/color]

Ag nee!!! Nee!!!

>[/color]

Hang seker af van wie "ons" is. Wie IS julle?

(Van 'n wit afrikaner rassis, wat anders kleuriges uitmoor vir hulle grond[/color]
> en wat swartes onderdruk)>>

Goeie begin.

(Sorry, kon dit nie weerstaan nie.)
Re: Gloudina [boodskap #16069 is 'n antwoord op boodskap #10215] Wo, 08 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michael E Willett  is tans af-lyn  Michael E Willett
Boodskappe: 182
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 8 Jul 1998 00:45:17 -0500, "IRQ0" waffled:

> Net toe ek begin dink Gloudina het haar snedige opmerkings laat vaar begin
> sy al weer van voor. Gloudina, ek het nou net 'n paar vrae vir vir jou.
> Wat kan ek doen om ook so moreel superieur soos jy te word? Waar moet ek
> gaan studeer om so slim soos jy te word en te weet hoekom alle ander mense
> rassiste is? Dink jy as europieers ens. nooit amerika, afrika of ander lande
> gekoloniseer het nie, ons vandag 'n beter lewe sou he?
>
> Groete
> (Van 'n wit afrikaner rassis, wat anders kleuriges uitmoor vir hulle grond
> en wat swartes onderdruk)
>
>
Ja, Gloudina, selfs jou "eerste nasies" (what a weird title - are you
trying to make a politically correct joke?) kan nie meer kleim om
eerste in die Amerikas te gewoon het nie - hulle het rondgetrek en by
mekaar grond gesteel en geplunder. Net, jy hoef nie nou daaroor in
sakke en as te sit nie - jy kan maar met die lewe voortgaan. Keep
your own nose clean.
...sommer net ek, Simon
Re: Gloudina [boodskap #16095 is 'n antwoord op boodskap #10215] Do, 09 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michael E Willett  is tans af-lyn  Michael E Willett
Boodskappe: 182
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 8 Jul 1998 17:59:55 GMT, waffled:
> Vir jou informasie, ou Simon, ou Simple Simon,
> die term "First Nations" is die offisiele titel
> waarmee die eerste nasies van Kanada aangedui
> word. As dit 'n politically correct joke is,
> blame it on the whole Canadian government and
> society.
Ek het nie geweet daar is so 'n groot mate van apartheid in Canada
nie! Is almal daar nie dieselfde nie? Dit wys net, ons is nie so
alleen as ons nie van anderskleuriges hou nie.
Maar ek het nie gedink jy sal 'n persoon wees wat ander mense met 'n
titel probeer onderdruk nie. Dit het maar in Suid-Afrika ook gebeur:
daar was hulle eers kaffers, toe naturelle, toe bantoes en nou nuwe
Suid-Afrikaners. Name is maar net oppervlakkig. Of dit mooi of
derogatief is - die feit dat jy hulle 'n naam gee wys dat jy ook maar
uit 'n hoogte op hulle neer sien.

>
> En sedert wanneer is jy outoriteit van die geskiedenis
> van Noord-Amerika? Vertel ons bietjie waarop jy
> bogenoemde feite baseer?
Ek is 'n student van Amerikawese aan die universiteit van die lewe.
'n Groot deel van die kursus behels die Amerikaanse geskiedenis.
Op die oomblik ken ek reeds al die lewens van die rooi indiane in
detail. Ek weet wat elke leier gedink en gesê het. (Hulle kon nie
stories en geskiedenis neerskryf nie.) Ek sal later nog die land ook
besoek om te sien waar hulle op perde ry en mense scalp. Bly jy ook
in 'n fort? Ek sien iemand sê hier sy vriend bly in Fort Lauderdale.
Is die Indiane wreed in dardie omgewing? My seun sê Pocohontas het
daar 'n duisend Britse doodgeslaag met 'n donkie se kakebeen. Maar ek
dink sy is deurmekaar - Pocohontas is mos die afgesette hoof van die
Disney Studio nadat Mulan daar ingetrek het?
Maar ek dwaal af - ek het nie jou vraag nog geantwoord nie (ek maak
nou al net soos jy en ignoreer die vrae).
Ek is al 'n boffin oor die geskiedenis van Amerika vanaf my sesde jaar
toe ek Davy Crockitt gelees het. Hy was een van hulle groot
presidente, of iets, maar Paul Bunyan was groter. Hy het popcorn
ontdek, dink ek.
Ek baseer my feite op die lewe, soos ek kon aandui. Ek lees bietjie
stadig. Ek is darem al amper klaar met Davy Crockitt, daar is net
drie en twintig bladsye oor.
En my ma het my vertel die mense van die aarde kom nie op soos plante
nie - hulle trek na 'n plek toe soos wat jy Canada toe getrek het. As
daar al iemand bly, verdryf jy hom eers, soos wat jy in Canada gedoen
het. As hy te sterk is om te verdryf, kla jy by die UN en dan sal
Koffie kyk of hy daar kan gaan toer en 'n verklaring op die TV maak.
Ek kyk ook CNN, maar daar is 'n swart vrou op wat die nuus lees, so
jou moet haar nie glo nie. Sy is net met propaganda besig.
Bye!
...sommer net ek, Simon
Re: Gloudina [boodskap #16594 is 'n antwoord op boodskap #10215] Wo, 05 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Hans Gunter" writes: >

Ek het gelees jy het 'n Phd in wiskunde en afrikaans,
is dit so en wat was
> jou onderwerpe?

Ha, ha, ha. Dis hoe mitologiese stories
begin.

Die tannie met hare op haar tande
Re: Gloudina [boodskap #16635 is 'n antwoord op boodskap #10215] Vr, 07 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 5 Aug 1998 21:42:16 GMT, wrote:

> "Hans Gunter" writes: >
>
> Ek het gelees jy het 'n Phd in wiskunde en afrikaans,
> is dit so en wat was
>> jou onderwerpe?
>
> Ha, ha, ha. Dis hoe mitologiese stories
> begin.
>
> Die tannie met hare op haar tande
>
>
Is maar 'n geval van skaam daaroor of 'n gebrek aan akademiese
kwalifikasie, want voorheen het sy gesê beide sy en haar man het PhD's
in Afrikaans, maar dit bleik Izak s'n is eintlik in Wiskunde. Nou
sien jy mos skielik sy het gelieg en die grade is net mitologiese
stories.
Re: Gloudina [boodskap #16648 is 'n antwoord op boodskap #10215] Sa, 08 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elmar Deysel  is tans af-lyn  Elmar Deysel
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
Hare op die tande of bors? Tante moet pasop om nie daardie mond te
groot te rek en die suurstofpompie in te sluk nie...

van:
Iemand wat gekies het om hier te bly en nie weg te hol en so beterwetrig
te wees vanuit die verte nie.

"maar de beterweters zouden beter moeten weten en vergeten wat ze weten"
- Stef Bos

@igs.net wrote:

> "Hans Gunter" writes: >
>
> Ek het gelees jy het 'n Phd in wiskunde en afrikaans,
> is dit so en wat was
>> jou onderwerpe?
>
> Ha, ha, ha. Dis hoe mitologiese stories
> begin.
>
> Die tannie met hare op haar tande
Re: Gloudina [boodskap #23270 is 'n antwoord op boodskap #10215] Wo, 26 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
kleintjie wrote in message ...
> Riaan jy is siek.
> Ek vir een is n bewonderaar van genoemde dame en geniet haar verskriklik.
> Sy is sekerlik geregtig op haar opinie en haar karakter is defnitief heelwat
> minder barbaars as joue.

Haar opinie het al 'n paar mense se vere lelik omgekrap. By dit alles is sy
een van die weinige wat, al is sy hoe ontstoke, steeds by ordentlike
taalgebruik bly.

> DAT SY UIT DIE BUITELAND AAN DIE GROEP DEELNEEM MAAK MY AFRIKANER HART BAIE
> OPGEWONDE.

Ek is bly dat jy Gloudina se bedraes geniet. Jy hoef egter nie te SKREE nie
ons kan jou hoor!! ;-)

Groete

Shannon

> Ek moet se dat ek die engels verdra en is bly dat die mense ten minste ons
> taal lees. Ek sou net Afrikaans verkies het.
> HAAR GEDIGTE IS HEERLIK!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
>
> Francois
Re: Gloudina [boodskap #32816 is 'n antwoord op boodskap #10215] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
En nou het sy niks te se nie

Reenen van Niekerk

OUT of Africa skryf in boodskap news:%ycf5.2432$63.47845@zonnet-reader-1...
> Gloudina het in een van haar vele (te veel) poste geskryf:
> [knip] Dis tyd dat die Afrikaner as groep grootword... [knip]
>
> Nou toe, word jy sommer ook groot!
>
> Jy sit soos 'n spinnekop in jou web en remarks toesnou aan al die SA'ers wat
> nog hoop het. Die feit dat jy nie meer in SA sit nie (ek terloops ook nie),
> maak van jou GEEN beter mens as hulle nie, al dink jy so...
>
> Ek ken jou nie, maar jy't sekerlik nie as gevolg van jou eie skills in
> Kanada beland nie, maar lekker op manlief se rug gery!!! Indien ek verkeerd
> is, moet jy my laat weet vir wie jy werk, want jy sit heeldag op hulle
> onkoste en poste plaas...
>
> Terloops, geen nut om te antwoord nie, want ek het jou geblok! Whê!
>
> Tarra Parra
>
Re: Gloudina [boodskap #32817 is 'n antwoord op boodskap #10215] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riana Combrink  is tans af-lyn  Riana Combrink
Boodskappe: 32
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Volle Lid
...en ek dog dis nou lekker stil omdat sy geblok is!!!

Reenen van Niekerk schreef in berichtnieuws
398140da.0@news1.mweb.co.za...
> En nou het sy niks te se nie
>
> Reenen van Niekerk
>
> OUT of Africa wrote in message
> news:%ycf5.2432$63.47845@zonnet-reader-1...
>> Gloudina het in een van haar vele (te veel) poste geskryf:
>> [knip] Dis tyd dat die Afrikaner as groep grootword... [knip]
>>
>> Nou toe, word jy sommer ook groot!
>>
>> Jy sit soos 'n spinnekop in jou web en remarks toesnou aan al die SA'ers
> wat
>> nog hoop het. Die feit dat jy nie meer in SA sit nie (ek terloops ook
> nie),
>> maak van jou GEEN beter mens as hulle nie, al dink jy so...
>>
>> Ek ken jou nie, maar jy't sekerlik nie as gevolg van jou eie skills in
>> Kanada beland nie, maar lekker op manlief se rug gery!!! Indien ek
> verkeerd
>> is, moet jy my laat weet vir wie jy werk, want jy sit heeldag op hulle
>> onkoste en poste plaas...
>>
>> Terloops, geen nut om te antwoord nie, want ek het jou geblok! Whê!
>>
>> Tarra Parra
>>
>
Re: Gloudina [boodskap #37113 is 'n antwoord op boodskap #10215] Sa, 25 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Haai ja jy's reg. Maar dan is die man sielsiek, en moet ons hom dit
vergewe.. :)

Elaine

Sue skeyf:

> Glaudina en ander, verskoon en vergewe ASSEBLIEF die engelse kwotasie,
> maar ek het lanklaas so "censorious" persoon gesien, en ek gaan baie
> verloor as ek dit probeer vertaal.
>
> http://www.gospelcom.net/apologeticsindex/mi-001.html
Re: Gloudina [boodskap #42732 is 'n antwoord op boodskap #10215] Vr, 25 Mei 2001 09:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Verhuis van die Oosrand na 'Toti. Flou verskoning maar ek was hel besig.

"Danielle" skryf in boodskap news:ovvrgto8uaul76aaui6ia6tf34dpvb21lq@4ax.com...
> On Fri, 25 May 2001 08:01:14 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>> Ek het duidelik iets gemis in my lang afwesigheid!!
>
> Sien, jy moes nooit weggegaan het nie!! Maar welkom terug. :-))
> (Btw hoekom was jy afwesig?)
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Gloudina [boodskap #42747 is 'n antwoord op boodskap #42732] Vr, 25 Mei 2001 13:51 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek verstaan. Die kultuuraanpassing moes geweldig gewees het;)))
Annette

Sakkie wrote in message ...
> Verhuis van die Oosrand na 'Toti. Flou verskoning maar ek was hel besig.
>
> "Danielle" wrote in message
> news:ovvrgto8uaul76aaui6ia6tf34dpvb21lq@4ax.com...
>> On Fri, 25 May 2001 08:01:14 +0200, "Sakkie"
>> wrote:

>>> Ek het duidelik iets gemis in my lang afwesigheid!!

>> Sien, jy moes nooit weggegaan het nie!! Maar welkom terug. :-))
>> (Btw hoekom was jy afwesig?)



>> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
>> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
>> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
>
Vorige onderwerp: Kaapse Kosfees
Volgende onderwerp: Danielle?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 16:31:40 MGT 2024