Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Platespeler
Platespeler [boodskap #1660] Di, 29 Julie 2003 20:44 na volgende boodskap
OKW  is tans af-lyn  OKW
Boodskappe: 21
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Wie luister na Rammstein. Ek doen.
Re: Platespeler [boodskap #1661 is 'n antwoord op boodskap #1660] Di, 29 Julie 2003 20:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bg6m3h$253$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie luister na Rammstein. Ek doen.
>
> <andries, op sy stukke vanaand met 'n beker stomende koffie kangs sy
> sleutelbord>
>

Maar het die koffie Cremora in? Rammstein, die Duitse groep.... Nee nie
eintlik nie, maar ek het nog nie baie van hulle musiek gehoor nie.

Lorinda
Re: Platespeler [boodskap #1662 is 'n antwoord op boodskap #1661] Di, 29 Julie 2003 20:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
OKW  is tans af-lyn  OKW
Boodskappe: 21
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Lorinda" wrote

Rammstein, die Duitse groep.... Nee nie
> eintlik nie, maar ek het nog nie baie van hulle musiek gehoor nie.
>

Weet jy van hulle website?

Re: Platespeler [boodskap #1666 is 'n antwoord op boodskap #1662] Di, 29 Julie 2003 21:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bg6mq2$2h0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Lorinda"bwrote
>
> Rammstein, die Duitse groep.... Nee nie
>> eintlik nie, maar ek het nog nie baie van hulle musiek gehoor nie.
>>
>
> Weet jy van hulle website?
>

Nee, ek het dit nog nie gesien nie.

Lorinda
Re: Platespeler [boodskap #1668 is 'n antwoord op boodskap #1666] Di, 29 Julie 2003 21:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
OKW  is tans af-lyn  OKW
Boodskappe: 21
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
>>
>> Weet jy van hulle website?
>>
>
> Nee, ek het dit nog nie gesien nie.
>
> Lorinda
>
>
www.herzeleid.com
Re: Platespeler [boodskap #1669 is 'n antwoord op boodskap #1666] Di, 29 Julie 2003 21:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
OKW  is tans af-lyn  OKW
Boodskappe: 21
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
>>
>> Weet jy van hulle website?
>>
>
> Nee, ek het dit nog nie gesien nie.
>
> Lorinda
>
>
www.herzeleid.com
Re: Platespeler [boodskap #1670 is 'n antwoord op boodskap #1669] Di, 29 Julie 2003 21:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bg6npl$34q$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>>>
>>> Weet jy van hulle website?
>>>
>>
>> Nee, ek het dit nog nie gesien nie.
>>
>> Lorinda
>>
>>
> www.herzeleid.com
>

Dankie Andries, ek sal gaan kyk. Waarom hou jy van hulle musiek?

Lorinda
Re: Platespeler [boodskap #1681 is 'n antwoord op boodskap #1661] Wo, 30 Julie 2003 08:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda"
: Maar het die koffie Cremora in? Rammstein, die
Duitse groep.... Nee nie
: eintlik nie, maar ek het nog nie baie van hulle
musiek gehoor nie.
---
met 'n naam soos daai behoort Andries rum in sy
koffie te hê, al dan nie, Lieberstein sal ook
doen.
Re: Platespeler [boodskap #1697 is 'n antwoord op boodskap #1670] Wo, 30 Julie 2003 18:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
OKW  is tans af-lyn  OKW
Boodskappe: 21
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Lorinda" wrote> Dankie Andries, ek sal gaan kyk. Waarom
hou jy van hulle musiek?
>

Jy het my op daai een..ek weet nie..
Re: Platespeler [boodskap #1698 is 'n antwoord op boodskap #1681] Wo, 30 Julie 2003 18:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:bg90bf$etp$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Lorinda"
> : Maar het die koffie Cremora in? Rammstein, die
> Duitse groep.... Nee nie
> : eintlik nie, maar ek het nog nie baie van hulle
> musiek gehoor nie.
> ---
> met 'n naam soos daai behoort Andries rum in sy
> koffie te hê, al dan nie, Lieberstein sal ook
> doen.

Nee, Andries drink net Old Brown Sherry:-)

Lorinda
Re: Platespeler [boodskap #1699 is 'n antwoord op boodskap #1698] Wo, 30 Julie 2003 19:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
OKW  is tans af-lyn  OKW
Boodskappe: 21
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Lorinda" wrote
> Nee, Andries drink net Old Brown Sherry:-)

Nee. Is genees daarvan..lankal.. ;-))
Re: Platespeler [boodskap #1701 is 'n antwoord op boodskap #1699] Wo, 30 Julie 2003 19:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bg94fe$hrv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Lorinda" wrote
>> Nee, Andries drink net Old Brown Sherry:-)
>
> Nee. Is genees daarvan..lankal.. ;-))

Is jy deesdae 'n brandy & Coke man?

Lorinda
Re: Platespeler [boodskap #1703 is 'n antwoord op boodskap #1701] Wo, 30 Julie 2003 19:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
OKW  is tans af-lyn  OKW
Boodskappe: 21
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f281884$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>

Is jy deesdae 'n brandy & Coke man?
>

'n rooi en groen aanmaak koeldrank man..:-)
Re: Platespeler [boodskap #1704 is 'n antwoord op boodskap #1703] Wo, 30 Julie 2003 19:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bg95l6$ihq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Lorinda" wrote in message
> news:3f281884$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>
>
> Is jy deesdae 'n brandy & Coke man?
>>
>
> 'n rooi en groen aanmaak koeldrank man..:-)
>

Haai, Andries, is dit gesond?

Lorinda
Re: Platespeler [boodskap #1709 is 'n antwoord op boodskap #1704] Do, 31 Julie 2003 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda"
: Haai, Andries, is dit gesond?
---
hehehe ...... hulle wil altyd die laaste woord hê
Andries
Re: Platespeler [boodskap #1720 is 'n antwoord op boodskap #1709] Do, 31 Julie 2003 18:21 Na vorige boodskap
Opperbevelhebber  is tans af-lyn  Opperbevelhebber
Boodskappe: 3
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Tobie" wrote

> hehehe ...... hulle wil altyd die laaste woord hê
> Andries

:-))
Vorige onderwerp: Regte en Voorregte
Volgende onderwerp: HELLP!!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 16:18:05 MGT 2024