Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Koffiegeure en die lekker Tobie humor
Koffiegeure en die lekker Tobie humor [boodskap #1628] Di, 29 Julie 2003 19:51 na volgende boodskap
Die Ridder  is tans af-lyn  Die Ridder
Boodskappe: 9
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Die bitter Ierse koffie met Cremora in terwyl
dit besig is om op te raak, is verteerbaar, Tobie,
maar minder verwerkbaar is:
> eheh . dankie Lorinda, ek het nog 'n vriendin
> gekry .. :-)
> DD, watchit boet ...... ;-p````''''~~~~
vroeër het jy, tepaardgaande met 'n lieflike
kompliment, genoem dat
> Ek weet DD is 'n rowwe diamant en rol
> gemaklik met die 'punches' ... heheheh
wat die punches aanbetref, Tobie, ek hou
nie van opposisie nie...:-)

DD
Re: Koffiegeure en die lekker Tobie humor [boodskap #1630 is 'n antwoord op boodskap #1628] Di, 29 Julie 2003 19:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
OKW  is tans af-lyn  OKW
Boodskappe: 21
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Hoe gaan dit nog DD?

"Die Ridder" skryf in boodskap news:emjdivga5pcujsro9sa91sdql0ak9aotbs@4ax.com...
>
> Die bitter Ierse koffie met Cremora in terwyl
> dit besig is om op te raak, is verteerbaar, Tobie,
> maar minder verwerkbaar is:
>> eheh . dankie Lorinda, ek het nog 'n vriendin
>> gekry .. :-)
>> DD, watchit boet ...... ;-p````''''~~~~
> vroeër het jy, tepaardgaande met 'n lieflike
> kompliment, genoem dat
>> Ek weet DD is 'n rowwe diamant en rol
>> gemaklik met die 'punches' ... heheheh
> wat die punches aanbetref, Tobie, ek hou
> nie van opposisie nie...:-)
>
> DD
>
Re: Koffiegeure en die lekker Tobie humor [boodskap #1638 is 'n antwoord op boodskap #1630] Di, 29 Julie 2003 20:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Die skerpskutter" skryf in boodskap news:bg6jb2$ee$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe gaan dit nog DD?
>
> "Die Ridder" wrote in message
> news:emjdivga5pcujsro9sa91sdql0ak9aotbs@4ax.com...

Ridders, skerpskutters, 2 rigting radios, hier kom alweer moeilikheid ne?
Ons moes laas rondhol om die bewyse uit mielielande te verwyder en nou begin
julle van voor af....... :-)

Lorinda
Re: Koffiegeure en die lekker Tobie humor [boodskap #1639 is 'n antwoord op boodskap #1638] Di, 29 Julie 2003 20:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
OKW  is tans af-lyn  OKW
Boodskappe: 21
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Shhhhht. nie so hard nie.

"Lorinda" skryf in boodskap news:3f26d3b8$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Die skerpskutter" wrote in message
> news:bg6jb2$ee$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoe gaan dit nog DD?
>>
>> "Die Ridder" wrote in message
>> news:emjdivga5pcujsro9sa91sdql0ak9aotbs@4ax.com...
>
> Ridders, skerpskutters, 2 rigting radios, hier kom alweer moeilikheid ne?
> Ons moes laas rondhol om die bewyse uit mielielande te verwyder en nou begin
> julle van voor af....... :-)
>
> Lorinda
>
Re: Koffiegeure en die lekker Tobie humor [boodskap #1645 is 'n antwoord op boodskap #1639] Di, 29 Julie 2003 20:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bg6k77$vd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Shhhhht. nie so hard nie.

Nie so hard nie?! Dis altyd die vrouens wat treurend moet agterbly.......:-)

Lorinda
Re: Koffiegeure [boodskap #1683 is 'n antwoord op boodskap #1638] Wo, 30 Julie 2003 10:52 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda"
: Ridders, skerpskutters, 2 rigting radios, hier kom alweer moeilikheid ne?
---
hy is 'n baie slegte verloorder Lorinda .........
;-(
en sal net met die punches rol tot op 'n punt dan
skop hy jou tussen die bene, gelukkig dra ek 'n
'box' :-)
---
Vorige onderwerp: Tobie se Cremora
Volgende onderwerp: Re: AANDAG 25.7 KB jpg ..... Dis snoektyd innie Kaap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 17:54:29 MGT 2024