Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » So wie het nou eintlik die bankrowe begin?
So wie het nou eintlik die bankrowe begin? [boodskap #16318] Wo, 22 Julie 1998 00:00 na volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
ANC denies ordering bank robberies during early 1990s
Sapa

vanaf - http://www.ebeeld.com/n210715.htm

Johannesburg - The African National Congress on Tuesday denied
allegations that the organisation ordered its armed cadres to rob banks
and cash-in-transit vehicles to fund its armed struggle during the early
1990s.

A senior ANC Ermelo member told the Truth and Reconciliation
Commission's amnesty committee on Tuesday that the organisation's
leadership ordered the robberies, which saw a number of innocent
security guards losing their lives.

In a statement, the ANC said it had noted the testimony of Fanyana John
Mndebele at the TRC hearings in Ermelo.

"No such instruction as alleged by Mndebele to MK (Umkhonto we Sizwe)
cadres to rob banks or cash-in-transit vehicles was ever issued by the
command structures of MK or the constitutional structures of the ANC,
either nationally or provincially," the statement said.

"In any event, the ANC had suspended armed struggle and related
activities in 1990 following its meeting with leaders of the then
National Party government in Groote Schuur, Cape Town."

____________________________________________________________ ______

So nou wonder mens maar net oor die derde mag beskuldigings, besoeke aan
die berugte bankrower Chauke in die tronk deur 'n ANC leier, die
daaropvolgende ontsnapping van Chauke en dan die aanwesigheid van
dieselfde Chauke by die verjaardagpartytjie van nog 'n ANC leier. Dan is
daar ook die gerugte van die betrokkenheid van MK lede by bankrowe.

Cheers
Lou
Re: So wie het nou eintlik die bankrowe begin? [boodskap #16335 is 'n antwoord op boodskap #16318] Do, 23 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: ZeroInt at birmingham.crosswinds.net (ZeroInt)

On Thu, 23 Jul 1998 08:08:35 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi )
whispered:

> On Wed, 22 Jul 1998 13:38:16 +0200, lou wrote:
>
> > daar ook die gerugte van die betrokkenheid van MK lede by bankrowe. >>
>
> Op die nuusgroep versprei deur jou, Leendert en Groet.
> Vra een van hulle.
> Vra jouself.
>

Nee nee. Deur gewese MK lede ferdi.
Re: So wie het nou eintlik die bankrowe begin? [boodskap #16336 is 'n antwoord op boodskap #16318] Do, 23 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote:
>
> On Wed, 22 Jul 1998 13:38:16 +0200, lou wrote:
>
> > daar ook die gerugte van die betrokkenheid van MK lede by bankrowe. >>
>
> Op die nuusgroep versprei deur jou, Leendert en Groet.
> Vra een van hulle.
> Vra jouself.

So Chauke was/is nie 'n lid van MK nie. Van die rowers wat gearresteer
is was/is nie lede van MK nie. Dit is alles gerugte?? Die WVK
boetedoener Fanyana John Mndebele is was ook nie 'n lid van MK nie? Die
koerante lieg dus vir ons? Hulel begin gerugte? Vra JÝ hulle hoekom lieg
hulle dan so?

O ja - groet jouself :)

Cheers
Lou
Re: So wie het nou eintlik die bankrowe begin? [boodskap #16337 is 'n antwoord op boodskap #16318] Do, 23 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 22 Jul 1998 13:38:16 +0200, lou wrote:

daar ook die gerugte van die betrokkenheid van MK lede by bankrowe. >>[/color]

Op die nuusgroep versprei deur jou, Leendert en Groet.
Vra een van hulle.
Vra jouself.
Vorige onderwerp: Beker
Volgende onderwerp: Hiawatha en die Denneboom van Vrede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 22:55:56 MGT 2024