Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Hoender marinade
Hoender marinade [boodskap #16] So, 20 Mei 2018 08:48
Boerekok  is tans af-lyn  Boerekok
Boodskappe: 38
Geregistreer: Junie 2018
Karma: 0
Volle Lid
Hoender marinade

6 porsies
½ k slaaiolie
2 e worcestersous
½ k asyn
1 ½ t mosterd
1 t rooipeper
2 e gerasperde ui
3-5 knoffelhuisies fyn gerasper
3 e bruin suiker
sout

Meng en laat hoenderstukke oornag in sous lê.
Sout na smaak wanneer braai.
Vorige onderwerp: Hoendergereg
Volgende onderwerp: Hoendertert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 24 23:33:14 MGT 2024