Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lekker man lekker
Lekker man lekker [boodskap #15527] Do, 04 Junie 1998 00:00
Marius du Plessis  is tans af-lyn  Marius du Plessis
Boodskappe: 3
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
Dis lekker om Afrikaans te wees. Dit gee jou so lekker gevoel van uniek
wees.
Ek skryf die boodskap sommer om te se ten spyte van al die ingewikkelde
jargon, retoriek en gestyfde boordjies, politieke warrelwinde en vuil
doeke, man ek geniet dit om Afrikaans te wees. Dis nie 'n politieke
martelaarskap wat ek om my nek het nie inteendeel die las is lig en die juk
kan ek so net net nie voel nie. Ai man daar konwins ek myself weer 'n keer;
Dis lekker om Afrikaans te wees.
Groetnis.
Van Doep se Stoep
Vorige onderwerp: Re: Lekker man lekker
Volgende onderwerp: Hygromans: VERSKONING VERSKONING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 08:16:48 MGT 2024