Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Lekker man lekker
Re: Lekker man lekker [boodskap #15526] Do, 04 Junie 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Doep" writes:

> Dis lekker om Afrikaans te wees. Dit gee jou so lekker gevoel van uniek
> wees.
> Ek skryf die boodskap sommer om te se ten spyte van al die ingewikkelde
> jargon, retoriek en gestyfde boordjies, politieke warrelwinde en vuil
> doeke, man ek geniet dit om Afrikaans te wees. Dis nie 'n politieke
> martelaarskap wat ek om my nek het nie inteendeel die las is lig en die juk
> kan ek so net net nie voel nie. Ai man daar konwins ek myself weer 'n keer;
> Dis lekker om Afrikaans te wees.
> Groetnis.
> Van Doep se Stoep


So moet 'n Afrikaner praat.
Jy konwins my.

Gloudina
Vorige onderwerp: FLOU NUUSGROEP
Volgende onderwerp: Lekker man lekker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 03:31:31 MGT 2024