Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Soos 'n groot speld
Soos 'n groot speld [boodskap #15204] Wo, 27 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2176
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
ferd...@icon.co.za (Ferdi ) writes: >
On Tue, 19 May 1998 02:10:22 -0700, "Jennifer L. Logan"
> wrote:
> oor die algemeen nie die geduld om hul hande te waag aan digkuns.>>
>
>
> Opperman Van Wyk Louw Breyten Breytenbach Adam Small Johan van Wyk
> Dylan Thomas William Shakespeare Walt Whitman John Donne William Blake
> Rimbeaud Lorca Stephen Spender William Yeats Quasimodo Bertolt Brecht
> Yevtishenko ens ens ens

> ?
>
>
> (he,he..)

Ferdi, Jennifer (met twee n's) het
soos 'n groot speld verdwyn. Kom
terug Jennifer. Ons mis jou. Jy
kan maar in Nederlands ook pos.

Gloudina
Re: Soos 'n groot speld [boodskap #15249 is 'n antwoord op boodskap #15204] Do, 28 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Jennifer L. Logan  is tans af-lyn  Jennifer L. Logan
Boodskappe: 27
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
>
>
> Ferdi, Jennifer (met twee n's) het
> soos 'n groot speld verdwyn. Kom
> terug Jennifer. Ons mis jou. Jy
> kan maar in Nederlands ook pos.
>
> Ag wat, ou meelpot. Daar is party mense wat werk om werkloses soos jy
> aan die lewe te hou Gloudina. Die feit dat ek toe 'n paar daë weg is
> beteken glad niks nie. Maar ek is gerusgestel met die kennis dat ek vir
> jou nie meer is as 'n adrenalieninjeksie nie . Ek het die laaste paar dae
> se plasings gelees en sien toe hoe jou venyn al hoe swakker word. Dus is
> ek terug om jou weer lekker warm en vies te maak. :)

En jy kan gerus pos in Guarani, die Indiane taal van Paraquay. Ek verstaan
die taal ook. Nog 'n Apartheids "legacy" uit die ou daë, daar is baie
Afrikaners EN boere in Paraquay. Uit die tyd dat 60% van Paraquay se
ekonomie in die hande was van Apartheidsvarke.

Warmste aparte groete vir jou, Gloudienske

Jennifer met twee 'n's
--
Crockitech@kincyb.comP - Remove the CP if you don't want your mail daemon
to Choke & Puke.
Vorige onderwerp: Tydbestek (Was Herfs en Halloween)
Volgende onderwerp: Transformasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 23:27:31 MGT 2024