Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die muti-kletsers
Die muti-kletsers [boodskap #14891] Ma, 18 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Leendert van Oostrum" writes: >

> Sê my Gloudina, wat is die standpunt van die Kanadese samelewing oor die
> idee dat "iemand" die geleentheid gegee moet word om hom/haarself te
> verdedig teen aanklagte?
>
> Of kan ek in Kanada maar bloot rondgaan en beweer dat iemand anders 'n moord
> gepleeg het voordat ek hom, met die goedkeuring van die Kanadese samelwing
> om die lewe bring?
>
> Want dit is wat jy hier voorstaan.

Nee, Leendert, dit is nie. Maar dis mense
soos jy wat op julle verhogies klim en
van muti-moorde en dies meer klets wat
mense so siek vir julle ou stories maak
dat hulle al minder en minder simpatiek
word vir die lot van die handjievol
selfgetitelde "Boere" wat daar in SA sit
en kners. Selfs Afrikaners binne SA word
moeg vir julle. Hoe weet ek dit? Omdat
mense binne SA dit vir my sê,

Gloudina
Re: Die muti-kletsers [boodskap #15020 is 'n antwoord op boodskap #14891] Do, 21 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Petfly  is tans af-lyn  Petfly
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Leendert sit een en een bymekaar en jy sal sien dat ons "GIS KOEI" is selfs
maar bietjie blas.
Dis 'n geval van die pot kan nie die ketel verwyt.
Ek sal darm graag eendag my vingers deur my kleinkinders se hare trek sonder
dat dit vashaak.
Die antie moet maar aanvaar soos ons almal maar doen en positief wees en kom
kuier en sien hoe lyk kinders wat verkrag word (hier by die groot gat) en
die verkragters sal nooit 'n regverdige vonnis kry nie.

Nee, Leendert, dit is nie. Maar dis mense
soos jy wat op julle verhogies klim en
van muti-moorde en dies meer klets wat
mense so siek vir julle ou stories maak
dat hulle al minder en minder simpatiek
word vir die lot van die handjievol
selfgetitelde "Boere" wat daar in SA sit
en kners. Selfs Afrikaners binne SA word
moeg vir julle. Hoe weet ek dit? Omdat
mense binne SA dit vir my sê,

Gloudina
Re: Die muti-kletsers [boodskap #15079 is 'n antwoord op boodskap #14891] Vr, 22 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Petfly  is tans af-lyn  Petfly
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Mafuta wrote in message ...
> Leendert sit een en een bymekaar en jy sal sien dat ons "GIS KOEI" is selfs
> maar bietjie blas.
> Dis 'n geval van die pot kan nie die ketel verwyt.
> Ek sal darm graag eendag my vingers deur my kleinkinders se hare trek sonder
> dat dit vashaak.
> Die antie moet maar aanvaar soos ons almal maar doen en positief wees en kom
> kuier en sien hoe lyk kinders wat verkrag word (hier by die groot gat) en
> die verkragters sal nooit 'n regverdige vonnis kry nie.
>
>
>
>
>
> Nee, Leendert, dit is nie. Maar dis mense
> soos jy wat op julle verhogies klim en
> van muti-moorde en dies meer klets wat
> mense so siek vir julle ou stories maak
> dat hulle al minder en minder simpatiek
> word vir die lot van die handjievol
> selfgetitelde "Boere" wat daar in SA sit
> en kners. Selfs Afrikaners binne SA word
> moeg vir julle. Hoe weet ek dit? Omdat
> mense binne SA dit vir my sê,
>
> Gloudina
>
Re: Die muti-kletsers [boodskap #15117 is 'n antwoord op boodskap #14891] Sa, 23 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina skryf:

>> Nee, Leendert, dit is nie. Maar dis mense
>> soos jy wat op julle verhogies klim en
>> van muti-moorde en dies meer klets wat
>> mense so siek vir julle ou stories maak
>> dat hulle al minder en minder simpatiek
>> word vir die lot van die handjievol
>> selfgetitelde "Boere" wat daar in SA sit
>> en kners. Selfs Afrikaners binne SA word
>> moeg vir julle. Hoe weet ek dit? Omdat
>> mense binne SA dit vir my sê,

Hmmmm?

Interessant. Self jou politiek-korrekte Beeld het in die afgelope maand met
gereelde tussenposes begin "kners".

Jy kan gerus maar kyk hoe The Star vanoggend "kners".

Miskien kan jy jou onge-identifiseerde "mense binne Suid-Afrika" daarna
verwys (of dalk beskou jy hulle ook as deel van die "handjievol
selfgetitelde 'Boere' "?)
Vorige onderwerp: Re: Mandela se pel
Volgende onderwerp: Oor mense en taalgebruik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 01:21:55 MGT 2024