Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » missielaanval
missielaanval [boodskap #145356] So, 26 Mei 2024 08:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19431
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
missielaanval
Afbreking: mis•siel•aan•val
Samestelling: missiel + aanval


Selfstandige naamwoord: missielaanval
Meervoud: missielaanvalle

Betekenis:
• 'n Aanval met missiele.

Gebruik:
• Die vyand het 'n missielaanval op die stad geloods.

Vertaling:
Engels: missile attack, missile strike
Nederlands: raketaanval

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bomaanval
Volgende onderwerp: grafkelder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 10:46:04 MGT 2024