Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bomaanval
bomaanval [boodskap #145355] So, 26 Mei 2024 08:21
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19332
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bomaanval
Afbreking: bom•aan•val
Samestelling: bom + aanval


Selfstandige naamwoord: bomaanval
Meervoud: bomaanvalle

Betekenis:
• 'n Aanval met 'n bom of bomme.

Gebruik:
• Die gebou is in 'n bomaanval in puin gelê.

Sinoniem:
• bombardement

Hiponiem:
• kernbomaanval
• kitsbank-bomaanval
• selfmoordbomaanval
• stinkbomaanval

Verwant:
• bomaanvaller

Vertaling:
Engels: bomb attack
Nederlands: bomaanslag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: woonstelgebou
Volgende onderwerp: missielaanval
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 10:14:52 MGT 2024