Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opveil
opveil [boodskap #145312] Di, 21 Mei 2024 08:07
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opveil
Afbreking: op•veil
Samestelling: op + veil


Werkwoord: veil op, opveil
Verlede tyd: het opgeveil

Betekenis:
• Om op 'n veiling/vendusie aan die hoogste bieër te verkoop.

Gebruik:
• Prinses Diana se klere is vir liefdadigheid opgeveil.

Sinoniem:
• smous
• verkoop
• verhandel
• verkwansel

Afgelei:
• opveiling

Vertaling:
Engels: to auction, sell by auction
Nederlands: op veiling gezet, geveild

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dreigbrief
Volgende onderwerp: verblind
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 20:04:03 MGT 2024