Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dreigbrief
dreigbrief [boodskap #145311] Di, 21 Mei 2024 07:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19316
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dreigbrief
Afbreking: dreig•brief
Samestelling: dreig + brief


Selfstandige naamwoord: dreigbrief
Meervoud: dreigbriewe
Verkleinwoord: dreigbriefie
Meervoud van verkleining: dreigbriefies

Betekenis:
• 'n Brief waarin die geadresseerde gedreig word.

Gebruik:
• Sy het 'n anonieme dreigbrief ontvang wat haar waarsku om haar hond onder beheer te kry, of die gevolge te dra.

Hiponiem:
• koggelbrief

Verwant:
• dreigoproep

Vertaling:
Engels: threatening letter
Nederlands: dreigbrief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onakkuraat
Volgende onderwerp: opveil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 18:14:23 MGT 2024