Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veroordeling
veroordeling [boodskap #145003] Wo, 10 April 2024 19:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18954
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
veroordeling
Afbreking: ver•oor•de•ling
Samestelling: veroordeel + -ing


Selfstandige naamwoord: veroordeling
Meervoud: veroordelinge, veroordelings

Betekenis:
• 'n Uitspraak waartydens iemand veroordeel of gevonnis word.
• 'n Skerp afkeuring van iets.

Gebruik:
• Die man het 'n vorige veroordeling vir strafbare manslag nadat sy meisie aan aanranding dood is.
• Ek volstaan by my veroordeling van die studente se swak gedrag.

Sinoniem:
• teregwysing
• verdoemenis
• vonnis
• afkeuring
• afwysing
• verwerping

Afgelei:
• selfveroordeling
• terdoodveroordeling

Vertaling:
Engels: sentence, conviction; disapproval, condemnation
Nederlands: veroordeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bloedvlek
Volgende onderwerp: uitbraak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 16:08:04 MGT 2024