Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Tunisië
Tunisië [boodskap #145001] Wo, 10 April 2024 18:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18954
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Tunisië.
Kaart van Tunisië.
Tunisië se vlag.
Tunisië se vlag.
Tunisië
Afbreking: Tu•ni•si•ë


Pleknaam: Tunisië

Betekenis:
• Land in Noord-Afrika, amptelik die Republiek Tuniesië.

Gebruik:
Tunisië word deur Algerië, Libië en die Middellandse See begrens.

Verwant:
• Tunisiër
• Tunisies

Vertaling:
Engels: Tunisia
Nederlands: Tunesië

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Tunisies
Volgende onderwerp: bloedvlek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 04:35:14 MGT 2024