Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Tunisies
Tunisies [boodskap #145000] Wo, 10 April 2024 18:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18954
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Tunisies
Afbreking: Tu•ni•sies


Byvoeglike naamwoord: Tunisies
Attributief: Tunisiese

Betekenis:
• Van of betreffende die land Tunisië.

Gebruik:
• Sy is 'n Tunisiese burger.

Verwant:
• Tunisië
• Tunisiër

Vertaling:
Engels: Tunisian
Nederlands: Tunesisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Rwandees
Volgende onderwerp: Tunisië
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 02:47:05 MGT 2024