Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » denkskool
denkskool [boodskap #144756] Ma, 04 Maart 2024 19:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18961
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
denkskool
Afbreking: denk•skool
Samestelling: denk (dink) + skool


Selfstandige naamwoord: denkskool
Meervoud: denkskole

Betekenis:
• 'n Opinie wat deur 'n bepaalde groep gehuldig word.

Gebruik:
• Daar is twee denkskole met verskillende benaderings tot die saak.

Sinoniem:
• benadering
• siening

Vertaling:
Engels: school of thought
Nederlands: denkschool

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: misdaadstryd
Volgende onderwerp: oorwinnaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 22:12:32 MGT 2024