Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » misdaadstryd
misdaadstryd [boodskap #144755] Ma, 04 Maart 2024 15:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18960
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
misdaadstryd
Afbreking: mis•daad•stryd
Samestelling: misdaad + stryd


Selfstandige naamwoord: misdaadstryd
Meervoud:

Betekenis:
• Die stryd teen misdaad.

Gebruik:
• Die misdaadstryd kan slegs gewen word as die polisie en gemeenskap saamwerk om die gemeenskap te beveilig.

Vertaling:
Engels: crime fighting
Nederlands: misdaadbestrijding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bepalend
Volgende onderwerp: denkskool
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 14:38:14 MGT 2024