Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » feesganger
feesganger [boodskap #144750] So, 03 Maart 2024 19:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18960
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
feesganger
Afbreking: fees•gan•ger
Samestelling: fees + ganger


Selfstandige naamwoord: feesganger
Meervoud: feesgangers
Verkleinwoord: feesgangertjie
Meervoud van verkleining: feesgangertjies

Betekenis:
• Iemand wat 'n fees bywoon.

Gebruik:
• Die feesgangers sal met lewendige musiek en snoeperye soos pannekoek en koeksisters vermaak word.

Sinoniem:
• feesteling
• feesvierder
• partytjiehouer

Vertaling:
Engels: partygoer
Nederlands: feestganger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voordoen
Volgende onderwerp: onbevoegdheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 17:23:15 MGT 2024