Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voordoen
voordoen [boodskap #144749] So, 03 Maart 2024 17:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18960
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voordoen
Afbreking: voor•doen
Samestelling: voor + doen


Werkwoord: doen voor, voordoen
Verlede tyd: het voorgedoen

Betekenis:
• Om iets as voorbeeld vir ander te doen.
• Om voor te gee; 'n bepaalde identiteit voorhou.
• Om te gebeur.

Gebruik:
• Die onderwyser doen die som op die bord voor.
• Hy het homself as 'n polisieman voorgedoen.
• As die geleentheid hom voordoen, moet jy dit met beide hande aangryp.

Sinoniem:
• demonstreer
• poseer
• voorhou
• voorgee
• voorwend
• gebeur
• opduik
• plaasvind

Antoniem:
• nadoen

Vertaling:
Engels: to demonstrate; to act, pose, pretend; to occur
Nederlands: voordoen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vroegoggend
Volgende onderwerp: feesganger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 13:28:30 MGT 2024