Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » homofobie
homofobie [boodskap #144665] Sa, 17 Februarie 2024 18:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
homofobie
Afbreking: ho•mo•fo•bie
Samestelling: homo + -fobie


Selfstandige naamwoord: homofobie
Meervoud: homofobieë

Betekenis:
• 'n Vrees, haat of sterk afkeer vir homoseksualiteit of homoseksuele.

Gebruik:
• Die homofobie en stigmatisering waaraan die homoseksuele mens in sy/haar jeug blootgestel word, duur dwarsdeur die volwasse lewe voort.

Sinoniem:
• homohaat

Antoniem:
• homomanie

Verwant:
• heterofobie
• lesbofobie

Vertaling:
Engels: homophobia
Nederlands: homofobie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: taalfout
Volgende onderwerp: glyskaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 02:59:29 MGT 2024