Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » taalfout
taalfout [boodskap #144664] Sa, 17 Februarie 2024 18:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
taalfout
Afbreking: taal•fout
Samestelling: taal + fout


Selfstandige naamwoord: taalfout
Meervoud: taalfoute
Verkleinwoord: taalfoutjie
Meervoud van verkleining: taalfoutjies

Betekenis:
• Taalgebruik wat die aanvaarde taalreëls verontagsaam.

Gebruik:
• Die opstel is vol taalfoute!

Sinoniem:
• skryffout
• solesisme

Vertaling:
Engels: language mistake, linguistic error, grammatical error
Nederlands: taalfout

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: virtueel
Volgende onderwerp: homofobie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 23:19:33 MGT 2024