Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grootwordjare
grootwordjare [boodskap #144523] So, 28 Januarie 2024 10:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grootwordjare
Afbreking: groot•word•ja•re
Samestelling: grootword + jare


Selfstandige naamwoord: grootwordjare
Meervoud:

Betekenis:
• Die periode waartydens iemand opgroei/ grootword.

Gebruik:
• Jy sal nog eendag terugverlang na jou grootwordjare.

Sinoniem:
• kinderjare

Vertaling:
Engels: childhood years, growing up years
Nederlands: kindertijd, opgroeiende jaren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: monarg
Volgende onderwerp: troonopvolger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:28:12 MGT 2024