Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » monarg
monarg [boodskap #144522] So, 28 Januarie 2024 10:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
monarg
Afbreking: mo•narg


Selfstandige naamwoord: monarg
Meervoud: monarge

Betekenis:
• Die hoof van 'n monargie; persoon wat lewenslank as staatshoof dien.

Gebruik:
• Koning Charles III het in 2022 die monarg van die Verenigde Koninkryk geword.

Sinoniem:
• alleenheerser

Verwant:
• monargaal
• monargie
• monargis
• monargisties

Vertaling:
Engels: monarch
Nederlands: monarch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: abdikeer
Volgende onderwerp: grootwordjare
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:41:39 MGT 2024