Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bedrywigheid
bedrywigheid [boodskap #144223] So, 24 Desember 2023 12:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bedrywigheid
Afbreking: be•dry•wig•heid
Samestelling: bedrywig + -heid


Selfstandige naamwoord: bedrywigheid
Meervoud: bedrywighede

Betekenis:
• Die toestand van bedrywig en werksaam wees.

Gebruik:
• Oor Kersfees is die winkels 'n miernes van bedrywigheid.

Sinoniem:
• aktiwiteit
• doenigheid
• fluksheid
• roerigheid
• werksaamheid
• woeligheid

Hiponiem:
• boerderybedrywigheid
• boubedrywigheid
• energiebedrywigheid
• oorbedrywigheid
• verrykingsbedrywigheid

Vertaling:
Engels: activity, haste
Nederlands: bedrijvigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: handelsroete
Volgende onderwerp: miernes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 22:17:57 MGT 2024