Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » handelsroete
handelsroete [boodskap #144222] So, 24 Desember 2023 11:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
handelsroete
Afbreking: han•dels•roe•te
Samestelling: handel + -s- + roete


Selfstandige naamwoord: handelsroete
Meervoud: handelsroetes

Betekenis:
• Roete waarlangs handelaars goedere vervoer.

Gebruik:
• Suid-Afrika is langs verskeie internasionale handelsroetes geleë en die maritieme bedryf speel 'n noodsaaklike rol in die land se ekonomie.

Sinoniem:
• handelsweg

Vertaling:
Engels: trade route
Nederlands: handelsroute

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: let
Volgende onderwerp: bedrywigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:57:16 MGT 2024