Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werksplek
werksplek [boodskap #144220] So, 24 Desember 2023 09:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
werksplek
Afbreking: werks•plek
Samestelling: werk + -s- + plek


Selfstandige naamwoord: werksplek
Meervoud: werksplekke
Verkleinwoord: werksplekkie
Meervoud van verkleining: werksplekkies

Betekenis:
• Die plek waar 'n persoon werk; waar iemand sy beroep beoefen.

Gebruik:
• Hy pendel daagliks tussen sy huis en werksplek.

Sinoniem:
• werkruimte
• werkspasie

Wisselvorm:
• werkplek

Vertaling:
Engels: workplace
Nederlands: werkplek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verwaarlosing
Volgende onderwerp: let
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:20:56 MGT 2024