Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verwaarlosing
verwaarlosing [boodskap #144219] So, 24 Desember 2023 09:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verwaarlosing
Afbreking: ver•waar•lo•sing
Samestelling: verwaarloos + -ing


Selfstandige naamwoord: verwaarlosing
Meervoud: verwaarlosinge, verwaarlosings

Betekenis:
• Die handeling van verwaarloos; om onvoldoende aandag aan iets te gee.

Gebruik:
• Die mishandeling en verwaarlosing van ouer persone is toenemend 'n maatskaplike en sosiale werklikheid.

Sinoniem:
• afskepery
• laksheid
• nalatigheid
• nalating
• onbetrokkenheid
• slapheid
• verontagsaming
• versaking
• versuim

Hiponiem:
• selfverwaarlosing

Afgelei:
• kinderverwaarlosing

Vertaling:
Engels: negligence, deprivation
Nederlands: verwaarlozing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beeldmateriaal
Volgende onderwerp: werksplek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:19:03 MGT 2024