Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » handrem
handrem [boodskap #144208] Sa, 23 Desember 2023 10:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
handrem
Afbreking: hand•rem
Samestelling: hand + rem


Selfstandige naamwoord: handrem
Meervoud: handremme
Verkleinwoord: handrempie
Meervoud van verkleining: handrempies

Betekenis:
• 'n Rem wat met die hand in werking gestel word.

Gebruik:
• Hy sit die voertuig in parkeerrat en trek die handrem op.

Sinoniem:
• handbriek (anglisisties)

Afgelei:
• handremhefboom

Vertaling:
Engels: hand brake
Nederlands: handrem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: parkeerrat
Volgende onderwerp: oopstel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:55:08 MGT 2024