Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » parkeerrat
parkeerrat [boodskap #144207] Sa, 23 Desember 2023 09:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
parkeerrat
Afbreking: par•keer•rat
Samestelling: parkeer + rat


Selfstandige naamwoord: parkeerrat
Meervoud: parkeerratte

Betekenis:
• Een van die ratte van 'n outomatiese motor, gewoonlik gemerk P (parkeer), wat die ratkas sluit.

Gebruik:
• Sy sit die voertuig in parkeerrat en trek die handrem op.

Vertaling:
Engels: parking gear
Nederlands: parkeerrad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vuilspel
Volgende onderwerp: handrem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:45:38 MGT 2024