Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diensverskaffer
diensverskaffer [boodskap #144034] Sa, 02 Desember 2023 11:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
diensverskaffer
Afbreking: diens•ver•skaf•fer
Samestelling: diens + verskaffer


Selfstandige naamwoord: diensverskaffer
Meervoud: diensverskaffers

Betekenis:
• Persoon of organisasie wat 'n diens lewer.

Gebruik:
• Vodacom is 'n diensverskaffer wat sellulêre dienste aan sy kliënte bied.

Sinoniem:
• leweransier

Afgelei:
• internet-diensverskaffer
• laekoste-diensverskaffer
• selfoon-diensverskaffer

Vertaling:
Engels: service provider
Nederlands: dienstverlener

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aangryp
Volgende onderwerp: uitbou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 22:34:34 MGT 2024