Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoolgaan
skoolgaan [boodskap #144030] Vr, 01 Desember 2023 19:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skoolgaan
Afbreking: skool•gaan
Samestelling: skool + gaan


Werkwoord: gaan skool, skoolgaan
Verlede tyd: het skoolgegaan

Betekenis:
• Om by 'n skool onderrig te word.

Gebruik:
• Daar is so baie redes om van skoolgaan te hou.
• Waar het jy skoolgegaan?

Afgelei:
• skoolgaande

Vertaling:
Engels: to go to school
Nederlands: schoolgaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tydstip
Volgende onderwerp: toelaatbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 08:42:24 MGT 2024